+51
Selfsorg in Clarens

Rooikat Cottage

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 257 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Rooikat Cottage bied gerieflike sonkrag-aangedrewe selfsorgverblyf in Clarens, net 400 m van verskeie winkels, galerye en restaurante af.

Gaste kan die Rooikat-hoofkothuis met slaapplek vir 2 of die Klein Rooikat-kothuis met slaapplek vir 2 bespreek. Die kothuise is langs mekaar geleƫ.

Klein Rooikat-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die hoofkothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes op 'n koninggrootte-bed en 2 kinders op 2 enkelslaapbanke in die sitarea. Elke kothuis het 'n privaat badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuisies het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


DĆ­t is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 370 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kenny L
Gesin met tieners
5.0
Onvergeetlik en asemrowende natuur. Trudy was baie gasvry, die Cottage was soos vantevore pynlik netjies en baie gerieflik! Kamer is baie ruim, skuifd...
Sien meer
Mei 2026
Coenraad M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Baie lekker gebly in n baie netjiese plek.
Mei 2026
Philip V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly in 'n gerieflike cottage in 'n goeie area. Ons het baie lekker gebly. Die cottage was baie skoon en netjies, goed ingerig en in 'n lekke...
Sien meer
Apr 2026
Suretha G
5.0
Die ligging van die verblyf is puik en doodstil. Heerlik gebly! Ons het albei eenhede gebruik en alles was gerieflik, skoon en pynlik netjies. Gasvrou...
Sien meer
Apr 2026
Amy-Lee V
5.0
If I visit Clarens, I will book at Rooikat again. I absolutely loved the cottage; it was neat and clean. Lots of small details made it ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trudy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 370

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 257 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rooikat Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 120
10 % AF
R 1 120 R 1 008
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 120
10 % AF
R 1 120 R 1 008
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 120
10 % AF
R 1 120 R 1 008
per nag, vir 2 mense
Bespreek

257 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5040fb74de7778f1f2721887b9882476818ba615a1e2f94e52c5f4047e4e3eb3ef1b59ce8223432ba72b0ac31b322b3a84c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 120 nouVanaf R1 008 per nag, vir 2 mense 370 5 1 5 257 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.514308538077 28.418074865826
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang