Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi per dag. Bespreking by Gasvrou met aankoms. Openbare vakansiedae uitgesluit. 'n Addisionele fooi per dag is van toepassing vir wasgoeddienste op die perseel.
Troeteldiergasvryheidsfooi, 'n maksimum van 2 troeteldiere onder goed toesig is slegs welkom indien dit vooraf gereël word. 'n Eenmalige troeteldiergasvryheidsfooi van R200 per troeteldier sal per verblyf gehef word, kontant betaalbaar met aankoms.
Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Strandkombuis Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang