Rooisee Private Beach
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandkombuis-weg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R4 860 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Rooisee Private Beach is 'n bekoorlike, afgewitte strandkothuis op 'n privaat plaas in die Weskusdorpie Yzerfontein. Dié kothuis het direkte toegang tot die strand en het 'n privaat houtdek bo-op die strand se duine wat via trappe na Rooisee se agterdeur lei.
Die strandkothuis is volledig toegerus vir selfsorg en elke kamer het 'n en suite-badkamer en opsionele privaat toegang. 2 van die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die fynbos duine op die strand beskerm die kothuis teen die Weskus se winde en gaste kan dus saans vuurmaak buite of braai sonder om oor die wind te bekommer. Die kothuis is ook troeteldiervriendelik.
Die kothuis is in 'n veilige natuurbewaringsarea langs die West Coast National Park geleë en bied uitsigte oor die bekende pienk Yzer-soutpanne wat verskeie seevoëlspesies huisves. Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Rooisee word via 'n 2 km lange grondpad bereik wat in 'n privaat doodloopstraat reg langs die 16-myl-strand eindig. Die pad is in 'n goeie toestand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Strandkombuis-weg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Rooisee Private Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandkombuis-weg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap