+11
Selfsorg in Prieska

RRG - River Rapids Grace Units

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jaco M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld verblyf. Uitstekende kommunikasie voor verblyf ontvang, asook baie vriendelike diens deur die gasheer. Lekker om te kon braai reg langsaan die Oranjerivier. Spyt ons kon nie nog 'n aand oorslaap nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Juweel van 'n plek teen die Oranje Rivier. Ek beveel die plek met lof aan. Pragtige plek. Sal vir seker weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
RRG - River Rapids Grace Units
Hi Hannes. Dit was voorwaar lekker om jou te ontmoet en te akkommodeer. Reis veilig verder en kom besoek ons gerus weer. Groete

Eileen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lovely river view cottage. The cottage is set in a beautiful garden with lovely river views. There is secure undercover parking. The WiFi is very good. The evaporative ducted air conditioner was very effective. The landlady is very friendly and helpful. Only a short drive from the Riverview lodge, which is a good place for dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Nice and relaxing. Nice and relaxing. Lovely outdoor lawn area overlooking the Orange River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma K
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Slegs oorgeslaap, gerieflik. Verblyf was goed. Enigste ongerief was die toegang na die kamer. Baie rowwe ongelyke betonpadjie wat veral vir ouer mense risiko inhou.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Willie V
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie oulike plek. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Rustig, netjies, skoon. Wat meer kan mens vra. Ons werknemers het, soos altyd, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
RRG - River Rapids Grace Units
Hallo Ciska Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons akkommodeer julle met graagte weer met sulke kwaliteit mense. Groete John Loock

Johan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Perfek. Ligging fantasties, eienaar en bestuurder was briljant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Sakereis, lekker gemaklik en baie rustig. Baie netjies en skoon, baie gerieflik, teen die rivier met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
RRG - River Rapids Grace Units
Hallo Hansie Dankie vir jou pragtige terugvoer. Dit was voorwaar 'n plesier om jou te akkommodeer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Kruger Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MDE1ZTVkLTFlMjQtNGExZS1hYTc2LTQxYWYwMTY2ZTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 6 Kruger Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.662308565217 22.753212575394
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang