Prieska Akkommodasie by RRG - River Rapids Grace Units | LekkeSlaap
+11

RRG - River Rapids Grace Units

Eenheid 1
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is gerieflik ingerig met 2 driekwartbeddens en lugversorging, en kyk uit oor die rivier. Die privaat badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, ketel, en al die nodige kook- en eetgerei. Koffie, tee, melk, suiker, en 2 tipes ontbytgraan word voorsien. Daar is 'n TV met DStv en WiFi. Etes en kospakkies is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes. Die eenheid kan saam met Eenheid 2 bespreek word vir 'n gesin van 4 en dan word die tariewe dienooreenkomstig aangepas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Etes en kospakkies is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Eenheid 3
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het lugversorging, 'n dubbelbed, en 'n badkamer met 'n instapstort. Dit is 'n rolstoelvriendelike eenheid met 'n kombuis met 'n mikrogolf, yskas, ketel, en al die nodige eetgerei en breekware. Tee, koffie, melk, suiker, en 2 tipes ontbytgraan word voorsien. Daar is 'n TV met DStv en WiFi. Etes en kospakkies is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Etes en kospakkies is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlZGU2Njk4LTc1N2QtNDA1MC1iM2M5LTY3N2E5YTdlYjgzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 6 Kruger Street Prieska 8940 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.662308565217 22.753212575394
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za