+59
Oord in Kiepersol

Sabaan Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 229 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Henry E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Beste waarde vir geld! Ek sal beslis aanbeveel. Die plaas stilte was wonderlik gewees en die verblyf gee jou daai egte plaas huis gevoel. 10/10 ons sal beslis weer gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Kuier was lekker, eienaar, ontvangs en personeel baie vriendelik. Ons was so rustig. Asemrowende ligging, atmosfeer is perfek en net alles is 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Baie dankie Janine en gesin vir julle kuier! Ons sien uit na 'n volgende keer wat julle kom oë wys.

Khuthatso M
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

It was amazing. Really beautiful, quiet and tranquil place. Super friendly staff and just a perfect hideaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Hi Khuthatso, thank you for the great review. We are so glad you have enjoyed your stay with us. We are definitely waiting for another visit soon!

Nadia B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Tranquil and peaceful. Absolutely wonderful! Very friendly and helpful hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Hi Nadia and family, Thank you for your visit and review. We are looking forward to another visit soon.

Busisiwe S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2026

Peaceful, relaxing and closer to nature. My stay was peaceful and relaxing. The view was to die for, it was nature in its raw form, which was why we chose the place. We needed a break from the noise in the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
What a wonderful family! They have enjoyed Sabaan, from old to young...

Charleen B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2026

Rustige, mooi plek, met vriendelike mense! Rustige plek, met alles wat nodig is! Vriendelik ontvang en mooi uitsig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-Louis S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2026

Veilig, rustig, natuurskoon. Baie lekker, veilige en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Hello! Mari-Louis en gesin, dit was so lekker om julle op Sabaan te hê! Ja, jy gaan ver moet gaan om Sabaan se mooi en rustigheid op 'n ander plek te kry ...

Rene D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Aangenaam. Bly plek was aangenaam, dis net die grondpad wat nie so lekker was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Ai Rene, ja, ons werk hard aan die grondpad en die lang opdraende sal binnekort reggemaak wees. Ons hoop met 'n volgende kuier verras die pad julle!

Gerda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2026

Baie lekker gebly, dankie. Die uitsigte rondom Sabaan is asemrowend. Dankbaar hulle is besig om die pad te plavei. Gemaklike beddens. Ek dink die badkamer kan gemoderniseer word, maar alles is werkbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stoffel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Dit was heerlik en ek sal weer soontoe gaan. Die verblyf was aangenaam en rustig. Ons het vir geen oomblik onveilig gevoel nie. Die ontvangs was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Dankie vir julle kuier, ons wag vir 'n volgende wegbreek na ons kant toe!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 229

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R845
10 % AF
R845 R761
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R845
10 % AF
R845 R761
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R845
10 % AF
R845 R761
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 107 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe78c0c0d00c58532dce0c729241a59aa27925bdad45ae0281acad72acb1a5726a03691ec89ac25759954634972cdd80d2892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R845 nouVanaf R761 per nag (plek vir 2) 229 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.043164 30.984493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang