Sabaan Holiday Resort
- Kapasiteit: 107 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sabaan Holiday Resort is tussen Sabie en Hazyview op die R536 geleë en bied bekostigbare selfsorg-gesinsverblyf, net 35 km vanaf die naaste ingang na die Krugerwildtuin. Sabaan Holiday Resort is baie sentraal geleë vir besoekers wat die besienswaardighede op die pragtige Panorama-roete wil verken. Daar is ook heelwat aktiwiteite in die omgewing vir avontuurlustige siele.
Elke chalet word goed in stand gehou en is gerieflik, asook volledig toegerus met beddegoed - bring net jou eie handdoeke. Alhoewel die instansie tot 120 gaste in 22 chalets kan akkommodeer, maak hulle geen uitsonderings as dit by die rustigheid van hierdie oord of die wonderskone uitsigte op die Sabievallei en die piesangplantasies kom nie.
Geriewe by die oord sluit uitstekende sekuriteit, braaigeriewe en 1 parkeerplek by elke individuele chalet, 'n kouewaterswembad, tafeltennis, pooltafel en vingerbord in. Die venue vat tot 150 gaste en die lapa neem 50 gaste. Dit is baie geskik vir troues, matriekafskeide, kerk- of skoolgroepe en familie-byeenkomste.
Aktiwiteite in die area sluit witwatervlotvaart, vierwielmotorfietsritte, perdry, wildkyk, fietsry, visvang, voëlkyk en bergfietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Sabaan Holiday Resort het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 107 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom