Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabaan Holiday Resort

Enkelwoonstel
Vanaf
Vanaf R620
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-chalet het 'n dubbelbed, kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, tweeplaatstoof en oond, yskas en 'n ketel toegerus. Verder is daar braaigeriewe en 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Chalet-skoonmaakdiens op versoek teen ekstra fooi.
Onthou asseblief om jou eie handdoeke en vadoeke saam te bring (of reël met ontvangs).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet met 1 slaapkamer en slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R725
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Verder is daar 'n kombuis, parkeerplek en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Chalet-skoonmaakdiens op versoek teen ekstra fooi.
Onthou asseblief om jou eie handdoeke en vadoeke saam te bring (of reël met ontvangs).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet met 1 slaapkamer en slaapplek vir 5
Vanaf
Vanaf R830
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 1 slaapkamer met 'n dubbel- en enkelbed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat goed toegerus is en 3 enkelbeddens. Buite is daar braaigeriewe en parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Chalet-skoonmaakdiens op versoek teen ekstra fooi.
Onthou asseblief om jou eie handdoeke en vadoeke saam te bring (of reël met ontvangs).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet met 1 slaapkamer en slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R930
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet is geskik vir 6 gaste en het 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en daar is 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Chalet-skoonmaakdiens op versoek teen ekstra fooi.
Onthou asseblief om jou eie handdoeke en vadoeke saam te bring (of reël met ontvangs).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Slaapkamerchalet
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbel- en enkelbed het. Daar is ook nog 2 enkelbeddens in die leefarea. Die eenheid is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders onder 12. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en daar is 'n aparte toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en buite is daar 'n braai en parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Chalet-skoonmaakdiens op versoek teen ekstra fooi.
Onthou asseblief om jou eie handdoeke en vadoeke saam te bring (of reël met ontvangs).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
A-Raamhuis (TV met sekere hotel DStv-kanale)
Vanaf
Vanaf R1 655
per eenheid
  • Plek vir 9 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die A-raameenheid het 2 slaapkamers en is geskik vir 11 gaste. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbel- en enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelbed op die tussenverdieping. Die slaapkamer deel 'n badkamer wat 'n bad het. Op die onderste verdieping is daar 3 enkelbeddens in die sitkamer en 'n badkamer stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Verder is daar 'n TV met die DStv-hotelpakket en daar is ook 'n braai-area en parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 9 persone
5 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Chalet-skoonmaakdiens op versoek teen ekstra fooi.
Onthou asseblief om jou eie handdoeke en vadoeke saam te bring (of reël met ontvangs).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 109 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e972af0da59b3e4bf853346e5dc7be6b1a61c78a9da78bfcd2cb40e947542991abc162afe52bd4d2e2eb6b7e3bdff20c1a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 166 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.043164 30.984493