+24
Selfsorg in Lambertsbaai

Seester Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Carel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Relaxing, comfortable. Excellent stay, lovely location, great house layout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Thank you for taking the time to review Seester House and Cottage. We are always so delighted if guests enjoy their stay. Hope to accommodate you soon again.

Stella F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ek sal Seester aanbeveel. Die huis is netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly by Seester. Ons het die uitsig op die see so aangenaam gevind. Al wat kort is 'n skottelgoedwasser; die kombuis het verder alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Mooiste uitsig! Mooiste uitsig! Lekker braaier op die stoep waar mens heeldag vir die see kan kyk! Eenheid is baie netjies met als wat mens nodig het vir 2 persone!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Beautiful, comfortable accommodation. Quiet and peaceful area. Everything you need. Next to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leendert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, mooi uitsig. Lekker plekkie by die see, vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Baie dankie, altyd goed om te hoor die ontvangs was vriendelik en die see-uitsig verblyf op standaard.

Lize R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

So lekker op die stoep met die branders wat hier voor jou breek. Het in die woonstel gebly, nie in die hoofhuis nie - alles wat jy nodig het, ongelooflik om so naby aan die see te wees - die uitsig van die stoep af was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Ons waardeer julle terugvoer. So bly julle het al die geriewe in die Kothuis goedgevind en dat julle ook die Weskus betowering kon ervaar.

Louise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike ligging, lekker ruim. Goed ingerig. Heerlike verblyf met die mooiste uitsig. Alles wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Baie dankie dat julle Seester gekies het. So bly julle het die verblyf en uitsig geniet. Ons sien gou weer.

Sonia E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Die rustigheid het jou laat voel om langer te bly. Lekker gebly. Goeie gasvrou gehad. Was wonderlik om die see byna op jou voorstoep te kon ervaar. Baie gerieflike plekkie, sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Baie dankie vir die tyd om terugvoering te gee. Ons is altyd bly as ons gaste die Weskus omgewing en see-uitsig kan geniet.

Ian S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Pragtige ligging, puik huis vir groot familie toegerus soos jou eie huis. Ons beste rus ooit. As jy wil rus, is dit die plek vir jou. Baie stil met 5 ster ligging voor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Dankie vir die resensie. Altyd bly as Seester aan gaste se verwagtinge voldoen en dit soveel soos ons geniet. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Daleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Pragtige uitsig. Lekker gebly. Skoon en netjies. Bestuur behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Marquerite
Seester Accommodation
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marquerite Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Jasus Lalandi, Malkopbaai, Lambertsbay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiiP45nTdDEA4vCt2muOcVnkUuJuKOiejd5PJm0xsclTJKgMxt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 18 Jasus Lalandi Malkopbaai 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.107091733373 18.304185251021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang