Seester Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Stella F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ek sal Seester aanbeveel. Die huis is netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly by Seester. Ons het die uitsig op die see so aangenaam gevind. Al wat kort is 'n skottelgoedwasser; die kombuis het verder alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Mooiste uitsig! Mooiste uitsig! Lekker braaier op die stoep waar mens heeldag vir die see kan kyk! Eenheid is baie netjies met als wat mens nodig het vir 2 persone!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leendert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, mooi uitsig. Lekker plekkie by die see, vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Baie dankie, altyd goed om te hoor die ontvangs was vriendelik en die see-uitsig verblyf op standaard.

Lize R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

So lekker op die stoep met die branders wat hier voor jou breek. Het in die woonstel gebly, nie in die hoofhuis nie - alles wat jy nodig het, ongelooflik om so naby aan die see te wees - die uitsig van die stoep af was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Ons waardeer julle terugvoer. So bly julle het al die geriewe in die Kothuis goedgevind en dat julle ook die Weskus betowering kon ervaar.

Louise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike ligging, lekker ruim. Goed ingerig. Heerlike verblyf met die mooiste uitsig. Alles wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Baie dankie dat julle Seester gekies het. So bly julle het die verblyf en uitsig geniet. Ons sien gou weer.

Sonia E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Die rustigheid het jou laat voel om langer te bly. Lekker gebly. Goeie gasvrou gehad. Was wonderlik om die see byna op jou voorstoep te kon ervaar. Baie gerieflike plekkie, sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Baie dankie vir die tyd om terugvoering te gee. Ons is altyd bly as ons gaste die Weskus omgewing en see-uitsig kan geniet.

Daleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Pragtige uitsig. Lekker gebly. Skoon en netjies. Bestuur behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Marquerite
Seester Accommodation
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Naomi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Ontspan met die see in jou ore. Met ons aankoms moes ons 10 min wag vir die agent om die sleutel te bring. Die motorhek het nie gereageer op die afstandsbeheer nie. Die agent het verward voorgekom en geen oplossing voorgestel nie. Ek moes die eienaar self kontak met reëlings. Ons moes ons bagasie oor die hek aangee. Daarna het ons 'n ete afspraak nagekom. Die battery van die motor moes vervang word en die agent het darem die sleutel kom afgee tydens ons ete. Die geyser was nie aangeskakel nie. Leë peperpot in die kas. Die gas was nie oopgedraai nie. Die plek het ook nie vars geruik met ons aankoms nie. Hierdie aspekte moes volgens my nagegaan word voor die aankoms van gaste. Verder het ons lekker ontspan en dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Marquerite
Seester Accommodation
Dankie dat jy die tyd afgestaan het vir hierdie resensie, des ondanks die onvoorsiene situasie soos aan jou reeds verduidelik. Die agent word tans nog gehospitaliseer na noodoperasie enkele dae na jul aankoms en ons hoop vir volkome herstel. Ons was dus genoodsaak om aanpassing te maak en sien uit na 'n besige en dankbare Kersseisoen. Tog kan ons noem dat: - Gaste versoek word om die agent voor aankoms te kontak om wagperiode te voorkom; - Die hekmotor se battery onverwags onklaar geraak het en tog met flinke diens dadelik, na ure, vervang is en die sleutels persoonlik by die restaurant aan die gaste oorhandig was; - As veiligheidsmaatreëls word die gassilinder slegs oopgedraai, soos gaste dit benodig; - Die geyser gedurende die dag aangesit word wanneer gaste arriveer vir kragbesparing. Net ter bevestiging word Seester Akkommodasie as self-sorg eenhede aangebied. Vertrou dis duidelik en sterkte vir die res van die jaar.

Karl H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Peaceful and soul restoring. Stunning sea view. The cottage was clean and functional. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Thank you for visiting Seester Cottage. We are always so grateful if our guests enjoy their stay. Hope to accommodate you soon.

Liesel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het heerlik gerus en gekuier, vir seker elke sent werd. Pragtige huis, toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Netjies, skoon en veilig. Reg op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Baie dankie vir die tyd om resensie te gee. Ons is altyd baie bly as ons gaste die verblyf geniet en die unieke Weskus omgewing kan waardeer. Hoop om julle gou weer by Seester te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marquerite Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Jasus Lalandi, Malkopbaai, Lambertsbay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiiP45nTdDEA4vCt2muOcVnkUuJuKOiejd5PJm0xsclTJKgMxt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 18 Jasus Lalandi Malkopbaai 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.107091733373 18.304185251021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang