Sky Villa Boutique Hotel by Raw Africa Collection
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die N2, Baron's View Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R4 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sky Villa Boutique Hotel by Raw Africa Collection bied gehalteverblyf in Plettenbergbaai. Dié hotel is op 'n heuwel geleë en spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en die Keurboomstrandmeer.
Verblyf word in 14 kamers gebied en elke kamer het 'n en suite-badkamer en toegang tot 'n privaat dek met 'n berg- of see-uitsig. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-koffiemasjien.
Gaste kan 'n pragtige uitsig vanaf die Sky Bar geniet, waar vingerhappies, tapas en boetiekmengeldrankies bedien word. Daar is ook 'n plonspoel, swembad, goed toegeruste gimnasium en verskeie sitareas buite.
Die landgoed is net 'n entjie se ry van die strand, Monkeyland, Birds of Eden, Plettenbergbaai Buiteklub en Robberg Natuurreservaat af.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Spanish Farm Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Langs die N2, Baron's View Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Sky Villa Boutique Hotel by Raw Africa Collection het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die N2, Baron's View Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap