6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Hoge Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Son-n-See is 'n vakansiehuis in Paternoster, smaakvol gemeubileer en bied ongelooflike uitsigte oor Paternosterbaai. Dit bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste en is slegs 30 m van die strand af. Die huis is stapafstand van die Paternoster Waterfront.
Dit beskik oor 3 ruim slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Een van die en suite-badkamers het 'n bad en stort, terwyl die ander 2 badkamers storte het. Daar is ook 'n vierde gedeelde badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv. WiFi is beskikbaar. Die leefarea maak oop na 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe, wat ongelooflike uitsigte oor die omliggende omgewing bied.
Ligte, die TV, yskas en internet sal beskikbaar bly tydens beurtkrag. 'n Gasstoof is ook beskikbaar.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste is gerieflik naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ideale verblyfkeuse vir gesinne of groepe vriende.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Werner & Anya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 10 Hoge Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Son-n-See het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Hoge Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang