LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Son-n-See | LekkeSlaap
+9

Son-n-See

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Son-n-See
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anita M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Saam met vriende

Pragtige huis op die see! Fantastiese verblyf!

Ons het Son en See geniet, ‘n gesellige huis met pragtige see uitsig! Sal weer soontoe gaan.

Lourens P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P
Saam met vriende

Die mees ongelooflikste ligging.

Ons was daar vir net 2 nagte, maar almal wou langer bly. Het reeds begin om die beplanning te maak om weer terug te gaan. 3 slaapkamers met 4 badkamers. Regtig 'n baie baie spesiale plek.

Bryony V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bryony V
Saam met vriende

Lovely location! We had a great stay.

We really enjoyed our time at Son-n-See.

Morne L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L
Saam met vriende

Fantasties!

Tweede keer wat ons hier oorgebly het en sal altyd daar bly as ons Paternoster toe gaan!

Ria O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria O
Gesin met klein kinders

Lekker huis met ruim kamers, maar kort goeie skoonmaak.

Volledig toegerus met als wat ons nodig gehad het en die kamers is lekker ruim met genoeg badkamers vir groot gesin, maar die huis kort 'n goeie spring clean, dit was duidelik daar word net bolangs afgestof so nou en dan.

Morne L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek wat aan al jou behoeftes voorsien met die beste uitsig in die dorp!

Ongelooflike plek. Besonder goed toegerus met asemrowende uitsig. Baie goeie sekuriteitstelsel ook. Kan dit beslis aanbeveel.

Jonetha T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonetha T
Saam met vriende

Lieflike plek met pragtige uitsig en alles wat jy nodig het.

Son-n-See is 'n lieflike plek vir 'n wegbreek naweek of vakansie! Dit het 'n ongelooflike uitsig en is toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Een van die groot pluspunte, is dat elk van die drie kamers 'n en suite-badkamer het. Daar is selfs 'n addisionele gastebadkamer. Ook 'n heerlike huis vir winternaweek met 'n binnekaggel. Sal dit beslis aanbeveel.

Johan C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met vriende

Gemaklik, gelukkig.

Goed geleë, oop, ruim areas.

Wilna D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Kos vir jou siel.

Son en see was ongelooflik lekker! Die huis het alles wat jy nodig het. Die beste vakansie ooit.

Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoge-keeromstraat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmOTdjYTZkLWNjMmItNDllNC05NjVlLTNkYzQxMWU1YWQzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 10 Hoge Close Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.807771442036 17.885751575232
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!