Southern Hideaway Cottage Langezandt
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clionella-straat 85, Langezandt, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 760 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Southern Hideaway Cottage Langezandt is 'n selfsorghuis in Langezandt, Struisbaai. Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Die huis is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke badkamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens en die badkamers het baddens of storte. Die kombuis het alles wat jy nodig het en daar is selfs 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die oopplan-woonkamer het gerieflike sitplek en 'n TV met DStv. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n braai-area en 'n motorhuis vir 1 motor. Die binnehof het 'n nuwe plonspoel.
Southern Hideaway is lekker naby die strand en die paar winkels en restaurante in die middedorp.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elaine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 11
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Clionella-straat 85, Langezandt, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Southern Hideaway Cottage Langezandt het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clionella-straat 85, Langezandt, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom