4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Kriedoring Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hocus Pocus Cottage is 'n netjiese, afgewitte selfsorgkothuis in Paternoster 3 strate en sowat 1 minuut se stap van die see af. Die kothuis is op die eienaar se perseel.
Die plek is baseer op die ou westerse visserkothuise wat oral in Paternoster gesien kan word. Die kothuis is derde in die ry van die strand af en is 120 m van die strand af.
Dié semi-losstaande kothuis het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met DStv.
Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n privaat swembad. Die stoep het 'n uitsig oor die tuin.
Die eenheid is ideaal vir gesinne met kinders. Vriendelike troeteldiere is welkom onder sekere voorwaardes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Huibrecht Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 20 Kriedoring Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Hocus Pocus Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Kriedoring Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang