LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stay in Hocus Pocus Cottage | LekkeSlaap
+35

Stay in Hocus Pocus Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 20, Hocus Pocus Cottage, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stay in Hocus Pocus Cottage is 'n netjiese, afgewitte selfsorgkothuis in Paternoster 3 strate en sowat 1 minuut se stap van die see af. Die kothuis is op die eienaar se perseel.

Die plek is baseer op die ou westerse visserkothuise wat oral in Paternoster gesien kan word. Die kothuis is derde in die ry van die strand af en is 120 m van die strand af.

Dié semi-losstaande kothuis het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n privaat swembad. Die stoep het 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid is ideaal vir gesinne met kinders en troeteldiere is welkom onder sekere voorwaardes.

Slaapplek

’n Bespreking by Stay in Hocus Pocus Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Stay in Hocus Pocus Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kriedoringstraat 20, Hocus Pocus Cottage, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay in Hocus Pocus Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 20, Hocus Pocus Cottage, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNzZjNGI0LTVhOGYtNDU4ZS04ZGZjLTA1ZjUwNDEwZTJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 20 Kriedoring Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.812327423646 17.883113622665
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem