Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hocus Pocus Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die verblyf is troeteldiervriendelik met die volgende voorwaardes:
- Slegs gesosialiseerde troeteldiere is welkom
- Sorg asb. dat jou troeteldier goeie maniere handhaaf sodat ander mense en hulle diere in ag geneem word.
- Bring asb. jou troeteldier se eie bed, beddegoed en handdoeke.
- Die rusbanke en beddens is slegs vir mense.
- Troeteldiere mag om geen omstandighede sonder toesig gelos word nie en gaste moet na die troeteldier omsien soos na 'n kind.
- Gaste moet asb. sorg dat al die matte weggehaal word sodat dit nie beskadig nie.
- Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat deur hulle troeteldiere veroorsaak is, of dit deur tande, kloue, slegte toiletmaniere of gebiedsmerking veroorsaak is.
- Troeteldiere word nie toegelaat om in die tuin gate te grawe nie.
Let asb. dat alle hare wat deur troeteldiere agtergelaat word die verantwoordelikheid van die troeteldiereienaar is en moet voor vertrek weggehaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 20, Hocus Pocus Cottage, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf9f90d79e98893f34cc9d0ca25183792acd599a38b852b61e3b32bb745fccba7b7e3045b28e512699b3f385faf5a87668df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
11 5 1 5 20 Kriedoring Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.812351093401 17.883254438638
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem