+193
Wildsplaas in Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 627 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Ineke K
1 nag
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, gerieflik en die perfekte plek om jou batterye te herlaai. Ons het heerlik gebly in pragtige, skoon akkommodasie. Is vriendelik ontvang en na ons blyplek vir die aand verwys. Ons kon 'n yskoue verversinkie en ys in die winkel koop. As bonus kon ons kyk hoe die hanslammetjie sy bottel geniet (priceless). Ons het heerlik gebraai onder 'n sterrehemel wat mens nie in die stad sien nie. Die kat het ons die heeltyd opgepas en ons nog meer welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Rustige plek. Het net een aand oorgeslaap. Ons het heerlik gebly. Eenhede is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Aangenaam en rustig in die natuur. Dit was baie aangenaam, skoon en netjies. Goed geleë plekkie om af te skakel van die buite wêreld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne D
1 nag
5.0
Jan 2026

Sal beslis weer oorslaap. Wat 'n oase in die Karoo, skoene uitskop onder oue bome en koel water oor gillende klein kinderlyfies. Baie dankie vir 'n goeie en skoon rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Pragtige plek in 'n reservaat. Hoogtepunt is die sterre. Regtig 'n pragtige en stil plek. Die hoofaantrekking vir my was vir seker die sterre! Omdat dit buite die dorp is en 'n mens ligte kan afsit, is die sterre ongelooflik mooi en sigbaar. 'n Paar nadele is dat die hek van die reservaat met die hand oop- en toegestoot word. Ons het gesê hoe laat ons min of meer daar sal wees en dat ons vroeg daar gaan ry, maar ek is nie seker of die hek gesluit is deur die nag nie. Daar is nie goeie sein nie en ook nie WiFi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Dit was rustig. Hulle kan gerus na die lugversorging kyk in die leefarea. As die wind waai, is dit baie moeilik om te braai, veroorsaak baie rook. Die hoofslaapkamer se bed kort aandag en die toilet kan regtig hoor wees. WiFi was net beskikbaar by ontvangs, so die kinders moes daar gaan sit en speel op hulle fone. Dit is regtig baie lekker gewees, stil, en om net te kan sit en kyk na die natuur was ongelooflik. Dit was regtig lekker om te gaan swem in die sementswembad; het ou kinder jong mens herinneringe teruggebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lizette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Veilig, rustig, sal weer besoek. Netjies, goed ingerig, ideaal vir oorslaap op pad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andries B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, kamer was skoon en netjies gewees. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Steenbokkie is 'n juweel. 'N ware uitvlug van die stadsgewoel. Heerlike lafenis in die warm Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 627

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 035
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 035
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 035
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Steenbokkie Nature Reserve, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac7fc48502a8f72933e4084f75efe7fde10df1efe862acce95ecf8e40f724737adbdf33e6fdfe3ee00f8e0dc6e644bc3b53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 627 5 1 5 Steenbokkie Nature Reserve Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.339795671298 22.657670974731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang