- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Steenbok Close, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Steenbokkie is geleë in die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan en bied selfsorgverblyf in 'n landelike omgewing. Dit is ongeveer drie kilometer vanaf Club Mykonos, Laguna Mall, die casino en plaaslike restaurante.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede: Tarentaal, wat slaapplek bied vir vier gaste, en Skillie, wat slaapplek bied vir twee volwassenes. Tarentaal het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n tweede slaapkamer met twee driekwartbeddens en 'n en suite-stort, 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer met 'n kaggel en TV met volledige DStv. Skillie het 'n koninggrootte bed met 'n en suite-stort, 'n kombuisie en 'n TV met Access-pakket. Beide eenhede sluit linne, handdoeke en gratis WiFi in.
Geriewe op die perseel sluit in privaat houtvuur-warmbaddens in elke eenheid, onderdak-braaiareas, 'n standaardbraai en skaduryke parkering agter 'n afstandbeheerde hek. Gaste moet hul eie brandhout vir die warmbaddens en braai saambring.
Besienswaardighede binne 20 km sluit in Club Mykonos, Laguna Mall, plaaslike restaurante en nabygeleë natuurgebiede binne die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 136
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 12 Steenbok Close, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Steenbokkie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Steenbok Close, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang