Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025.
Prys sluit in
- Tarentaal Eenheid
- Selfsorg
- Skillie Eenheid
-
Selfsorg
- Aloe
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Beide eenhede bied privaatheid, met 'n privaat ingang en braaigeriewe.
Tarentaal het die volle DStv-pakket, terwyl Skillie geselekteerde DStv-kanale het. Aloe bied ook stroming via die slim-TV.
Gratis WiFi word voorsien vir gaste se gerief. Gaste kan ook op die TV stroom deur hul eie Netflix of ander intekeninge te gebruik.
Gaste word versoek om hul eie hout saam te bring. 'n Sak hout van 50 kg is voldoende om die houtvuur-warmbad een keer te verhit. Dit neem ongeveer 5-6 uur om die warmbad te verhit, maar dit kan vooraf voorberei word met aankoms indien versoek.
'n Gratis pak Blitz word voorsien.
Hout word nie op die eiendom verkoop nie.
Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie.
Dagbesoekers of partytjies vir familie en vriende word nie toegelaat nie.
Slegs gaste wat bespreek en betaal het vir die verblyf, word toegelaat om oornag te bly. Bykomende oornagbesoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Steenbok Close, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang