Sterland Annex
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sterland Annex is 'n kothuis op die randjie van Sutherland en dit is ideaal vir 2.
Dié knus kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het ook 'n muurverwarmer, yskassie en 'n TV.
Privaat braaigeriewe word voorsien en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Sterrekyk-uitstappies saam met Jurg vind op meeste aande tussen 20:00 en 22:00 plaas, maar besprekings word vereis. 'n Kort lesing word gegee en daarna word die gaste na die 6 teleskope (11'') geneem. Besoekers kan ook die NG Kerk, N.P. van Wyk Louw-museum of die sterrewaghuis (wat een van die grootste teleskope in die suidelike halfrond het) besoek of 'n ent op die Oubergpas gaan ry. Daar is ook fossieluitstallings en staproetes.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Jurg Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 154
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Sterland Annex het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom