+46

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Nadene E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

A most memorable weekend, being our last school rugby tour! Our stay was immensely pleasurable! Our host was quick to respond and to advise. Upon our arrival, the DStv was not working, and within a few minutes, she sorted it out with MultiChoice. The unit was equipped with more utilities than we expected. We will most definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna-mi Steenkamp S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Rustige atmosfeer, gerieflik ingerig en toegerus. Alles wat mens nodig het. Ideaal vir gesinne met kinders wat nie elke keer alles en almal in die bakkie wil laai om see toe te gaan nie. Stap net oor die pad en sien daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Fantastic place and view. Enjoyed it very much. Strandloper is an excellent place to stay for a holiday. Close to the river and sea. The place is neat, clean and has a lot of space. Excellent value for money and will stay there again. Really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Perfectly located, good value for money. We loved our day. Only suggestion I have is to put in a fan or air conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Emilia W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Ons sal weer kom kuier. Ons het verskriklik lekker gebly. Strandloper het 'n baie mooi uitsig en is gerieflik ingerig. Enige vakansieganger se droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomien T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Sal gereeld soontoe wil gaan. Baie lekker en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sune B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Comfy apartment opposite beach and lagoon. We had a very pleasant stay at Strandloper. Ideal location if you enjoy the beach and lagoon. The host was only a phone call away if assistance was needed. Wish to return to this place soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize P
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Heerlik ruim, alles wat mens nodig het verblyf. Met die see op jou voorstoep is rustigheid en lafenis jou beskore. Die self-sorg eenheid voel soos huis. Alles wat mens gewoonweg nodig het, is tot jou beskikking. Met die see as 'n bonus. Sit op 'n gemakstoel en laat die ritme van die see jou sus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Alles was skoon, gerieflik, goeie diens van Trudie, great see uitsig. Was uitstekend lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Strandloper
Dankie Pieter!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 192

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 400
25 % AF
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
25 % AF
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
25 % AF
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

73 Waterkant Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKf5lnETNvIUoSYAhzyeNwxWsasofRimhkZ92ek9UJ2KGnkUSoC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 73 Waterkant Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.379538509893 21.421545997518
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang