+65
Selfsorg in Agulhas

StruisVogel

10 gaste

3 slaapkamers

7 beds

2 badkamers

33% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 25 Mrt 2026.
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Susan Crescent, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

StruisVogel is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 10 gaste in Struisbaai met 'n houtvuur-warmbad.

Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers is op die grondvloer, waarvan een 'n koningingrootte-bed het en die ander 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kamers deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die solderkamer is ingerig met 3 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring. Die patio is onderdak en het gestapelde vensters en deure wat toe is om teen reën en wind te beskerm.

Die ruim oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer en gebruik maak van die binnenshuise braai-area.

Die leefarea maak oop op 'n stoep met 'n onderdak braai-area en kyk uit oor die see. Parkeerplek vir 4 voertuie word voorsien. Ongelukkig word troeteldiere nie geakkommodeer nie.

Struisbaai bied verskeie aktiwiteite soos visvang, swem, kajakvaart, branderplankry en vlieërbranderry, asook walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook die kort 4 km-rit na L'Agulhas neem om die Quoin Point-vuurtoring, die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum te sien, of die verskeie staproetes in die omgewing, die Spookdraai-staproete of die Rasperpunt-staproete, te verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christie N
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent, comfortable and neat. Really a nice clean place, excellent environment and would definitely refer and book again, family, wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Se D
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker huis met uitstekende onthaalarea. Ons het baie lekker hier gebly.
Aug 2025
Hashemayah E
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic accommodation! Comfort meets convenience for an easy, relaxed holiday. We had a fantastic time! Everything was exactly as per...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Lameesa I
Saam met vriende
5.0
Great. Excellent accommodation. The owner was available and immediately responsive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Nicole C
Gesin met klein kinders
5.0
Everything was great! Everything was great. What you see in the pictures is exactly what you get! Fully self-catering. Spacious, kids e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 162

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 27 Susan Crescent, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink StruisVogel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
33 % AF
R 2 750 R 1 834
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 750
33 % AF
R 2 750 R 1 834
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 750
33 % AF
R 2 750 R 1 834
per nag (plek vir 10)
Bespreek

27 Susan Crescent, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94b478f85c2572e5b7c3474fd6d3bfad77b8942b0a6a88ba728e688e15195053b52bdf0b0d0389ebdc536989f339a9d27294?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R1 833 per nag (plek vir 10) 85 5 1 5 27 Susan Crescent Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.808007587094 20.040437818415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang