Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sekuriteitsdeposito van R3000 word gehef en moet 7 dae voor die inklokdatum met 'n kredietkaat aanlyn betaal word. Die deposito word terugbetaal in dieselfde rekening minus enige eise.
Let asb. dat gaste die swembad kan gebruik wat op die eienaars se perseel is. Daar is geen ekstra koste nie, maar dit moet asb. vooraf gereël word. Let asb. dat die swembad nie beskikbaar is vanaf 7 Desember 2019 tot 12 Januarie 2020 nie.
Die motorhuis is geskik vir 'n mediumgrootte-sedan, nie langer as 'n Mercedes C-klas nie. Gaste sal reguit moet parkeer, want die parkeerplek langsaan word deur ander gaste gebruik.
Die villa en die eenheid langsaan het 'n verbindingsdeur en kan saam met die villa bespreek word vir groot groepe (tot 24 gaste) indien albei eenhede beskikbaar is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Joubert Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang