+133

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 342 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Steve R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

My go-to favorite. Always a wonderful experience to stay at Sunset Bliss. Stuart and Este are incredibly accommodating and friendly hosts, the property is spacious and comfortable, and it's pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaneen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

It was a blissful weekend. The unit was nearby the sea, so the view was breathtaking. The owner was very friendly, and immediately we felt at home. It was quiet and peaceful. We could relax on the balcony with a braai and listen to the sound of the waves. The unit was very clean and organised. Would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekende waarde vir geld. A.g.v. die groot reën die laaste week was daar 'n probleem met ons eenheid. Die gasvrou het nie geskroom om ons in 'n ander eenheid op die perseel te huisves nie, nie eens gevra vir 'n inbetaling nie. Haar eenheid is pragtig, skoon en huislik. So lekker gebly. Die uitsig van die stoep af is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise K
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Rustig en gerieflik, met 'n pragtige uitsig. Heerlik gebly - verwagtinge is oortref. Sal weer daar probeer bly sou ek ooit weer daar kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avital V
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Really enjoyed our stay. Great location and lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marycke T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Absoluut ontspan en heerlik gerus. Elke oggend met 'n asemrowende uitsig wakker. Fantastiese juweel van 'n plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Very quiet and relaxing. This reception was very warm and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

C P Ronèl V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Baie ontspanne met klank van golwe en pragtige see uitsig. Baie netjies en skoon met alle geriewe wat nodig is. Gasstoof en nooddlampe vir wanneer krag af is. Wat wel gebeur het a.g.v. veldbrande. Estè het ons deurentyd met boodskappe op hoogte gehou van die krag situasie en paaie wat gesluit was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peron D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beautiful and a peaceful place. It was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Veilig en rustig. Lekkerste verblyf, netjies en goed toegerus. Uitsig so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 342

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 500
40 % AF
R 1 500 R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
40 % AF
R 1 500 R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
40 % AF
R 1 500 R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

63 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6feda29f4842a31ef92bcb46dab632e79a36e3d573f4f25c42e70a34d2127813cd030101ec265a14000ce2101935f2fd06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R900 per nag (plek vir 2) 342 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang