Selfsorg in Wildernis

Swartvlei Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Milla S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Charming, luxury, peaceful. This is a hidden gem. I can't recommend this place enough; charming, lovely place to recharge with everything you can think of. All your heart desires.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wat 'n heerlike wegbreek. Baie skoon, gerieflik, veilig! Waarde vir geld. Wat 'n heerlike wegbreek. Baie skoon, gerieflik, veilig! Waarde vir geld. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fr J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Plaas stilte. Baie lekker plek, weg van al die geraas van die dorp. Sal vir seker aanbeveel as jy rustigheid soek saam gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diego M
1 nag
4.0
Jan 2026

Unique experience of sleeping in a very old farm house. We stayed at the Manor House which was a unique experience of sleeping in an old house with all its charm and challenges.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monique T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Peaceful and relaxing. We really had a good time; the kids enjoyed themselves. The stay was peaceful and relaxing. Customer service was good. The worker was very friendly and helpful. The manager was also very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoliswa S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Superb. We enjoyed ourselves; it was a peaceful retreat filled with the soothing sounds of birds and the charm of authentic farm life. We cherished every moment of the experience, from the natural beauty to the warm, rustic atmosphere that made it unforgettable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Perfekte wegbreek vir die hele gesin. Fantastiese plaas met mooi en netjiese verblyf. Die huisies het alles wat mens benodig. Daar is heerlike aktiwiteite vir die hele gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Max S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendelik en gemaklik. Ons is baie vriendelik ontvang en die geriewe gewys. Die vier persoon eenheid was baie gemaklik en goeie beddens wat warm genoeg was vir die koue wintersaande. Die plaas is goed stil en mens kan rondloop op die plaas en die perde, beeste, neute, bome en voëls besigtig. Die grondpad na die plaas word goed instandgehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig, vriendelike en goeie diens, stunning plek. 100%! Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kimberley C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

It was the most breathtaking, beautiful, peaceful stay. Amazing stay. Amazing host! Beautiful venue and just an all round 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Simoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 1 Farm Hoogekraal Nr 182, Wolwerivier, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37c465f5c8041b9aaff59373c240d135440b17b8c06236be8d2afd902e1026fc075e118c7e4cdca064d3da01bdcf1faa1995?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 Portion 1 Farm Hoogekraal Nr 182 Wolwerivier 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.975916 22.722762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang