Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartvlei Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Swartvlei Guest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Swartvlei Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Quinton D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware klein juweel.

Goeie ligging. Goed toegerus. Baie netjies en heerlik stil. Perfek vir 'n wegbreek-aand vir pappie en mammie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, pragtig en gemaklik.

Die plek is 'n bekoring met die perde so naby. Die vlei is ook naby en die privaatheid van die plek is fantasties. Die personeel is regtig wonderlik en loop die ekstra myl om jou gelukkig te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en vriendelike diens.

Die natuurskoon, rustigheid en kwaliteit van die wooneenhede maak dit absoluut die moeite werd om die stukkie grondpad te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Just the room was not very clean on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeff R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeff R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a fantastic stay in the Seattle Slew chalet; beautiful, peaceful and relaxing.

Only 'negatives', pertaining only to our chalet, though a little annoying these did not distract us from enjoying the stay: 1. the microwave didn't work. 2. no portable braai supplied. 3. the Wi-Fi connection is near to non-existent. Another point to note is that the facility could look into having a little cart/trolley availabe for carting stuff closer to chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Sprokiemooi plek!

Ons het dit so geniet om daar te bly! Dit is rêrig 'n stunning plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Die plek is super netjies. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis wil teruggaan om ook meer van die omgewing en natuurskoon te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspanne.

Ons het net een nag oorgebly. Lekker rustig en ontspanne! Sal die juweel enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winfried W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winfried W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ligging en vriendlike personeel.

Pragtige huisie, personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ongelukkig geen oond in huisie, slegs gemeenskaplike oond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katherine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine V
Enkelreisiger

Pragtige, rustige omgewing.

Skoon geriewe wat goed onderhou word. Dit bied alle geriewe vir 'n rustige en sorgvrye wegbreek in die natuur. Die ontvangs is vriendelik en hulpvaardig. Dit is kos vir jou siel om daar te bly. Ek sal dit enige tyd aanbeeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dietrich B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dietrich B
Enkelreisiger

Baie mooi en skoon plek.

Goeie waarde vir geld, mooi skoon plek en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige plaas en ons het heerlik gekuier.

Alles was skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang. Kan Swartvlei definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewald B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike area en voortreflike verblyf en diens.

Baie mooi area met baie te sien. Lieflike verblyf en aangename bestuurspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Driekie J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie J
Gesin met klein kinders

Baie rustig en lekker.

Baie netjies en personeel baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek van die stadslewe op die pragtige plaas.

Dit was 'n romantiese wegbreek van die stadslewe op die pragtige plaas, ons het baie welkom gevoel. 'n Mens is baie sentraal tussen George en Knysna en die kamer en hotel is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, naby alles, veilig net wat mens nodig het om te rus.

Pragtige omgewing. Rustige plaasomgewing met die gewone 'plaasgeluide. Moderne geriewe tot mens se beskikking. Vriendelike diens, grondpad na die estate kort bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for unwinding in a beautiful setting.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit is .n pragtige plaas en luukse, netjiese huisies. Die bestuur is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan en dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie mooi verblyf, ongelukkig net 'n rowwe grondpad om by die plek uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ria N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi en rustig.

Pragtige, rustige en romantiese plek, maar die pad soontoe is 'n riller. Daar is ook nie 'n winkel waar mens noodsaaklikhede kan koop. Ons het byvoorbeeld nie melk of brood saamgeneem nie en ons was te bang om die pad te ry nie, want mens kan skade optel.

Carlo F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo F
Enkelreisiger

Lieflike ervaring. Pragtige natuur, goeie diens, gemaklike akkommodasie, baie goeie waarde vir geld.

Die omgewing en ligging van Swartvlei verleen homself aan 'n rustige plaasatmosfeer waar jy net stilte kan ervaar. Dit is gemaklik, goed ingerig en ook naby genoeg aan alles wat die streek het om te bied, sonder om jou te laat voel jy's midde van al die bedrywighede. Regtig goeie waarde vir geld en ek kan dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, vriendelike diens en lieflikste atmosfeer!

Regtig baie lekker gebly, geriewe en ligging is uit die boonste rakke. Een stukkie kritiek, hulle WiFi, sein was baie sleg en gesukkel om 'n tydjie werk te verrig. Moes ongelukkig so twee ure werk en kon nie staat maak op die WiFi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartvlei Guest Farm se terugvoer

Hello Ruan, Baie dankie vir die terugvoering. Ons is tans besig met die opgradeering van die Wifi op die plaas.

Swartvlei Guest Farm
Stelouise L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stelouise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf vir groot groepe.

Ons het die Estate as 'n paartjie besoek en die cottage se kombuis was o.a. heeltemal ontoereikend vir selfsorg: bitter klein, minimum spasie. Ek kan sien dat as 'n groot groep die hele Estate bespreek en almal saam kosmaak in die groot gemeenskaplike kombuis en saam die kroeg- en braaifasiliteite gebruik, dit baie feestelik kan wees, maar ek sou dit definitief nie aanbevaal vir paartjies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreekplekkie.

Dit was 'n heerlike wegbreeknaweek. Ons is baie vriendelik ontvang en was heerlik verras oor die pragtige omgewing. Die enigste wat vir ons klein bietjie negatief was, was die matras was bietjie baie hard na ons smaak. Verder dink ek dit is 'n perfekte wedding venue en ons oorweeg dit baie sterk om dit te oorweeg vir ons een kind se komende troue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon en asemrowend.

Ek het dit as 'n trou geskenk gekoop vir my beste vriendin en hulle kan nie uit gepraat raak nie! Dit was so mooi skoon en netjies en baie gemaklik. Baie dankie Ike vir die personal touch omdat jy geweet het dis 'n trou geskenk, ek kan nie wag om self julle plekkie te besoek nie. Ek sal die plek vir enige iemand aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful to be on a farm again. Lots to do and lots of relaxation!

We enjoyed the wonderful environment and really great staff. The few little ideas we had for making our visit even more enjoyable we communicated to the staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ignatius V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius V
Enkelreisiger

Topgehalte-akkommodasie.

Wat 'n heerlike groen oase in die midde van 'n droogte geteisterde streek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzett V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzett V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netijes, baie rustige atmosfeer. Uitgerus.

Dit was n baie oulike plekkie. Plaas atmosfeer. Vriendelike en behulpsame staff. Oulike eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon nie 'n rustiger plek kies vir ontspan nie.

Joanna was baie vriendelik en behulpsaam, sy het vir ons soos deel van die familie verwelkom. Niks was te veel vir haar nie. Sy het selfs haar blomme met ons gedeel. Alhoewel die eenhede volbespreek was, het ons nie gevoel dat die bure in ons spasie was nie, en ons het ons privaatheid geniet en waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldon W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Ek en my lewensmaat, het 'n wonderlike tyd gehad, sal weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, comfortable, well managed, and good value.

A quiet, peaceful location overlooking the upper reaches of the Swartvlei Estuary near Sedgefield. The cottage was spacious, comfortable, and well appointed. Definitely a place I would go back to when I revisit that part of the Garden Route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1, Hoogekraal-plaas 182, Wolwerivier, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0761bed79661d7899b529e34c99915f70822998ea0f437e2d5453d7e67573b931e80115350c03ce9df58093bc4010a79027?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Portion 1 Farm Hoogekraal Nr 182 Wolwerivier 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.975916 22.722762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem