- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Portion 1 Farm Hoogekraal Nr 182, Wolwerivier, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Swartvlei Gasteplaas is naby die oewer van Swartvlei-meer geleë, omring deur woud en plaasgrond. Die eiendom bied selfsorgverblyf en 'n funksielokaal, gerieflik geleë tussen Sedgefield en Wilderness.
Verblyf bestaan uit 5 klipkothuise en 'n dubbelverdiepingherehuis, wat slaapplek bied vir tot 22 gaste in totaal. Captain Al en Jet Master Cottages bied elk slaapplek vir 2 gaste en sluit 'n koninggrootte-bed, bababedjie en en suite-badkamer met 'n bad en stort in. War Admiral en Seattle Slew Cottages bied elk slaapplek vir 4 gaste met 2 koninggrootte-beddens, 'n bababedjie en en suite-badkamers. Seattle Slew beskik ook oor 'n privaat borrelbad. Alle kothuise sluit lugversorging, 'n platskerm-TV en 'n kombuisie met 'n yskassie, vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier en braai-area in.
Die Historiese Herehuis het drie bespreekbare slaapkamers. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Kamers 2 en 3 het elk 'n koninggrootte-bed met 'n ekstra enkelbed en en suite-badkamers. Gaste deel 'n balkon, leefarea en gemeenskaplike kombuis.
Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, klubhuis, tennisbaan, welige tuine, wandelpaaie, voëlkykgeleenthede en 4 km vleiland. 'n Funksielokaal is ook beskikbaar vir troues en geleenthede.
Doendinge in die omgewing sluit in stap, rotsklim, visvang en die besoek van strande, markte en natuurreservate binne 20 km van die plaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Simoné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Portion 1 Farm Hoogekraal Nr 182, Wolwerivier, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Swartvlei Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 1 Farm Hoogekraal Nr 182, Wolwerivier, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang