- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 60 Long Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Barn on 62 Cottages is geleë in die dorpie Montagu, 'n klein dorpie in die Breederiviervallei. Dit is die ideale plek vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste wat op soek is na 'n gerieflike plek om in Montagu te bly.
Die akkommodasie bestaan uit 3 eenhede en bied slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer is smaakvol versier en beskik oor 'n privaat badkamer, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Beide eenhede het ook kaggels in die leefareas. Hout en vuuraanstekers word vir die kaggels voorsien.
Elk van die eenhede – Familiar Chat, Karoo Prinia en Riverine Rabbit – spog met sy eie privaat swembad, perfek om af te koel op warm somersdae. Braaigeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Gaste kan ontbyt, middagete of 'n oggendkoffie by die restaurant en kafee op die perseel geniet voordat hulle die omliggende besienswaardighede verken.
The Barn on 62 is ongeveer 3.4 km vanaf Montagu Springs, 3.9 km vanaf Avalon Springs en 35.4 km vanaf MontEco Natuurreservaat geleë. Plaaslike besienswaardighede sluit in Hick se Kunsgalery, Montagu Museum en Joubert Huis Museum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Martell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 60 Long Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink The Barn on 62 Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 Long Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang