LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Barn on 62 | LekkeSlaap
+34

The Barn on 62

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir The Barn on 62
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Massimo O - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay.

Beautiful cottage and surroundings, Dominique is an outstanding hostess and went out of her way to arrange dinner bookings.

Riaan N - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse plattelandse wegbreek.

Die verblyf is baie mooi, netjies en pragtig ontwerp. Die swembad is die perfekte plek om af te koel terwyl mens die uitsig op die plaas en berge geniet. Uitstekende en vriendelike diens met 'n 5-ster-ontbyt gemaak van bestanddele uit hul eie tuin voltooi die prentjie. Ons sal hulle sterk aanbeveel en graag weer daar oorslaap.

The Barn on 62 se terugvoer

Hi Riaan,
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Dit was so lekker om jou en jou vrou te kon bederf op die laaste stop van julle wittebrood.
Ons sien uit om julle weer eendag by ons te kom verwelkom.
Vriendelike Groete,
The Barn on 62 Span

The Barn on 62
Alta D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wegbreek vol vrede en bederf.

'n Mens kan heerlik wegkruip en ontspan by The Barn on 62 in Montagu. Die gasvrou, Dominique, en haar span bied 'n meesterklas in gasvryheid - van fyn verblyf-details tot 'n fantastiese balans tussen toeganklikheid en hulle gaste se privaatheid. Die eenheid het als wat mens kan nodig kry. Ons het heerlike ontbyte op die stoep geniet, in die swembad ontspan, en die lugverkoeling en luukse bed geniet vir middagslapies. Ons kan nie wag om terug te kom vir 'n winterwegbreek nie!

The Barn on 62 se terugvoer

Hello Alta,

WOW!!

Wat 'n wonderlike resensie! Baie dankie dat jy die tyd en moeie geneem het om hierdie resensie te skryf oor julle tyd by The Barn on 62 . Ons waardeur dit opreg. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Vriendelike Groete,
The Barn on 62 Span

The Barn on 62
Rachelle B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oortref al ons verwagtinge!

Om mee te begin, Dominique was die perfekte gasvrou! Enige iets wat ons nodig gehad het, het ons meer van gekry. Van 'n bottel yskoue vonkelwyn toe ons s'n op was tot 'n vriendelike banter elke oggend as ons nie kon besluit watter ontbyt om te bestel nie. Ons het vir 6 nagte gebly, en was steeds nie uitgekuier nie. Die bed, kussings en linne is van uitsonderlike gehalte en verseker van die beste slaap, elke aand. Ek sal The Barn on 62 hoogs aanbeveel - ons is reeds besig om te kyk wanneer ons weer kan boek! Dankie, Dom, vir alles, dit was regtig een van ons beste SA-vakansies nog!

The Barn on 62 se terugvoer

Hello Rachelle,

Wow! Wat 'n ongelooflike resensie.

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om so 'n mooi en volledige resensie te skryf.

Dit was so lekker om julle hier te hê en ons het al die geselsies net so baie geniet.

Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.

Vriendelike Groete,
The Barn on 62 Span.

The Barn on 62
Ritz D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ritz D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste klas!

Verblyf was luuks en netjies. Personeel vriendelik en diens baie goed. Baie lekker gekuier.

The Barn on 62 se terugvoer

Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie Ritz. Ons het dit baie geniet om julle te huisves vir die naweek en is so bly dat julle die verblyf geniet en waardeur het.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

The Barn on 62
Dane H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful space and fantastic views.

The fixtures and fittings of the space were wonderful, the pool was lovely and the linens made for a great sleep.

The Barn on 62 se terugvoer

Thank you for this beautiful review Dane.
It was so nice to have the two of you stay with us.
We look forward to welcoming you back and hope that you enjoy the rest of your trip.
Kind Regards,
The Barn on 62

The Barn on 62
Norbert S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert S
Enkelreisiger

Wonderful

Peaceful and quiet - everything was good. A la carte breakfast in the restaurant garden was excellent!

The Barn on 62 se terugvoer

Thank you for this lovely review Norbert. We loved having you as our guests and we are pleased to hear that you enjoyed your stay with us.
We look forward to welcoming you back again soon.

The Barn on 62
Ilse C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, lekker en mooiste uitsig.

Aanbeveelbaar.

The Barn on 62 se terugvoer

Hello Ilse,

Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons is so bly dat julle jul tyd hier geniet het.

Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Die Barn on 62 Span

The Barn on 62
Dawid K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike verblyf, heeltemal onverwags.

Ons vakansie het hier begin en was ’n absolute verrasing om hierdie plekkie te ondek. Alles is perfek,niks te veel of te min nie. Elke item is met die hand uitgesoek en perfek bymekaar gesit. Ons hoop om gou weer daar te kuier.

Philip C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster !

Ons het die naweek daar oorgeslaap en dit was besonders lekker. Wens ons kon langer bly.

The Barn on 62 se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle die naweek geniet het en sien uit daarna om julle weer hier te hê.

The Barn on 62
Louis H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H
Saam met vriende

Vriendelike personeel, professioneel en doeltreffend. Die studio se ligging en keurige interieurs maak dit 5-ster-akkommodasie teen 'n baie bekostigbare prys.

The Barn on 62 het aan al die vereistes van 'n professionele oornagplek voldoen. Ek sal dit beslis aanbeveel.

The Barn on 62 se terugvoer

Hello Louis,

Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie. Ons is somer uit die veld geslaan oor al jou mooi opmerkings. Weerens bitter baie dankie. Dit was lekker om julle as ons gaste te hê.

Groete,
The Barn on 62 Span

The Barn on 62
Thys P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Barn on 62 is 'n absolute juweel. Sharon en Kenny het uit hulle pad gegaan om die naweek vir ons spesiaal te maak.

Ons kan die Barn onomwonde aanbeveel. Die diens is besonders. Die kos en veral die koffie is van die beste. Die woostel waarin ons gebly het is van die hoogste gehalte. Die afwerking is uniek. Die aandag aan detail spreek van goeie smaak.

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 60, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVj0ZClKjw2wC0h6OXiiSQlgGD2AhBY2R8aPGcDIfCjBYOPcpYM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 60 Long Street Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.7880201 20.128614
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!