+350
B&B in Barrydale

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

30% AF!
Blitsaanbod
Kry 30% af vir verblyf voor 14 Julie 2026. Bespreekbaar tot 20 Mei 2026
Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Altona Farm, Off the R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation is op die pragtige Altona Plaas in Barrydale en sigbaar van die pad af soos besoekers Barrydale op Roete 62 binnery. The Blue Cow Barn bied eksklusiewe boetiek-plaasverblyf.

Verblyf is in 3 selfsorg-eenhede beskikbaar. Elke eenheid is volledig toegerus, pragtig versier en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en bad of stort.

Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, oondjie, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus is. Gaste het ook toegang tot privaat parkeerplek, buitebraaigeriewe, groot grasperke en 'n stoep met pragtige uitsigte. Gaste kan lekker gaan stap op die plaas en die groentetuine verken of in die dam afkoel.

Die plaas is ongeveer 1 km van die middedorp af en bied toegang tot die nodige geriewe. Dis die perfekte plekkie vir gaste om te ontspan en hulle batterye te herlaai. Die Cooke-familie besit al die Altona- en Tradouwshoek-plase vir meer as 100 jaar, en die Blue Cow Koffiewinkel is al aan die gang sedert 2005.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elmarie K
Saam met vriende
5.0
Rustige gasvrye omgewing was beslis hoogtepunt om vakansie af te sluit. Fantastiese blyplek, rustige mooi plaas en die eienaar en seun is vreeslik vri...
Sien meer
Apr 2026
Johann C
Saam met lewensmaat
5.0
Die ontvangs, gasvryheid en geriewe is perfek. Ongelooflik lekker gebly!
Mrt 2026
Kevin S
Saam met vriende
5.0
Peaceful and accommodating. Enjoyed the stay tremendously. Great that there were two bedrooms. Really friendly owner who allowed us to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Paula S
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay. Accommodated us a bit earlier than check-in time. Very friendly staff and owner. Clean, neat and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Adriaan S
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible place! Stunning! Loved it!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Altona Farm, Off the R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 398
30 % AF
R 1 398 R 979
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 398
30 % AF
R 1 398 R 979
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 398
30 % AF
R 1 398 R 979
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Altona Farm, Off the R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd9b0044f024f20703cb812312d5bc8e90d09c3482d0c917d68e9d649acbbfa7e5f0984908500959c565be1bcf37f1e523c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 398 nouVanaf R979 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 Altona Farm Off the R62 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9030529304 20.731658637815
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang