Barrydale Akkommodasie by The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation | LekkeSlaap
+84

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Altona Plaas, Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R640 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Blue Cow Barn is op die pragtige Altonaplaas geleë en sigbaar van die pad af soos besoekers Barrydale op Roete 62 binnegaan. The Blue Cow Barn bied eksklusiewe boetiek-plaasverblyf.

Verblyf is in 3 selfsorg-eenhede beskikbaar. Elke eenheid is volledig toegerus en pragtig versier, en het 'n en suite-badkamer. Gaste het ook toegang tot privaat parkeerplek, buitebraaigeriewe, groot grasperke en 'n stoep met pragtige uitsigte. Gaste kan lekker gaan stap op die plaas en die groentetuine verken, of net heerlik gaan afkoel in die dam.

Die plaas is ongeveer 1 km van die middedorp af en bied toegang tot die nodige geriewe. Kom bly op die plaas vir 'n dag of selfs 'n week! Dis die perfekte plekkie om te ontspan en jou batterye te herlaai. Die Cooke-familie besit al die Altona- en Tradouwshoek-plase vir meer as 100 jaar, en die Blue Cow Koffiewinkel is al aan die gang sedert 2005.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Altona Plaas, Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Altona Plaas, Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0Yjg3YjgyLTZjNTYtNGFiYi04NzJlLTRhYjEzZGZlNTg0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 70 5 1 5 Altona Farm Off the R62 6750 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.9030529304 20.731658637815
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za