LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation | LekkeSlaap
+107

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

Corlie - kothuis met 'n panoramiese uitsig
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Verder is daar 'n kombuisie, eetarea en buite-braaiarea. Die kothuis het 'n waaier, verwarmer, yskassie, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster. Buite is daar 'n stoep met 'n mooi uitsig oor die plaas en olyfboorde. WiFi is beskikbaar in openbare areas.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders van 0 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Die restaurant is toe op Sondae en ontbyt word nie dan bedien nie. Geen harde musiek na 22:00 nie. Rook is binne verbode. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Betsie - kothuis met 'n berguitsig
was R1 000
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis is geskik vir 3 volwassenes op 'n koninggrootte-bed en enkelbed. Die kothuis het 'n en suite-badkamer met 'n stort asook 'n kombuisie en eetarea. 'n Verwarmer, waaier, yskassie, oond, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster word voorsien. Buite kan gaste op die stoep met mooi uitsigte ontspan. Daar is 'n vuurmaakplek buite wat ideaal is vir braai en gratis hout word voorsien. WiFi is beskikbaar in openbare areas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders van 0 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Die restaurant is toe op Sondae en ontbyt word nie dan bedien nie. Geen harde musiek na 22:00 nie. Rook is binne verbode. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ansie - woonstel met 'n tuinuitsig
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes op 'n koninggrootte- en enkelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n kombuisie, eetarea en sitkamer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n verwarmer, waaier, yskassie, stoof, ketel en broodrooster in. Gaste kan ontspan op die stoep en die manjifieke uitsigte geniet en WiFi is in die openbare areas beskikbaar. Daar is ook 'n vuurmaakplek buite en hout word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders van 0 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Die restaurant is toe op Sondae en ontbyt word nie dan bedien nie. Geen harde musiek na 22:00 nie. Rook is binne verbode. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Altona Plaas, Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0Yjg3YjgyLTZjNTYtNGFiYi04NzJlLTRhYjEzZGZlNTg0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 80 5 1 5 Altona Farm Off the R62 6750 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.9030529304 20.731658637815
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!