+42

The Cape Lodge

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Pelikaan Way, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cape Lodge bied gerieflike verblyf in 'n rustige woonbuurt in Upington naby die Desert Palace Casino. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers.

Akkommodasie is beskikbaar in gesinseenhede, luukse eenhede en sake-eenhede. Die kamers het en suite-badkamers en is toegerus met lugversorging, DStv en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontbyt in die eetkamer teen 'n ekstra koste geniet.

Braaiplekke en veilige parkeerplek agter elektroniese hekke is beskikbaar aan gaste. 'n Karwasdiens is ook ingesluit. Upington Internasionale Lughawe is net 8 km van ons af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lynette K
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed our stay in a clean and well equipped chalet with a friendly host. We did enjoy our stay. Value for money. The lady who welc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Riekie V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en gerieflike oorslaap met vriendelike ontvangs. Die plek was skoon en netjies en die ontvangs was uitstekend. Sal definitief weer daar oorslaap...
Sien meer
Nov 2025
Anneline M
Saam met vriende
5.0
Gerieflike verblyf, netjies en skoon. Gerieflike oornag akkommodasie. Netjies en skoon.
Aug 2025
Arien K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Dis 'n baie lekker oornagplekkie oppad na Namibia.
Aug 2025
Jeniffer O
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent enjoyable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 18 Pelikaan Way, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Cape Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Pelikaan Way, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0YzQ2MjQ3LWI5YWUtNDFmOC1iOTdkLTVlMzRjYzc4ZGQ4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 179 5 1 5 18 Pelikaan Way Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.436966788328 21.287386158861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang