LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Cape Lodge | LekkeSlaap
+29

The Cape Lodge

Sakpas-eenheid
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbel-eenheid het 'n slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n koffiestasie. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek langs die kamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt - R100 per persoon.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sake-eenheid
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse eenheid het 'n slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, yskas en koffiestasie. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek langs die kamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt - R100 per persoon.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Eenheid
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die gesinseenheid het 2 slaapkamers, 'n kombuisie en 'n sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het lugversorging. Die kombuisie het 'n mikrogolf, koffiestasie, yskas, breekware en eetgerei. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe agter die eenheid en veilige parkeerplek langs die kamer.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt - R100 per persoon.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelikaanweg 18, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0YzQ2MjQ3LWI5YWUtNDFmOC1iOTdkLTVlMzRjYzc4ZGQ4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 77 5 1 5 18 Pelikaan Way Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.436966788328 21.287386158861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!