+42
10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Pelikaan Way, Upington, 8800, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Cape Lodge bied gerieflike verblyf in 'n rustige woonbuurt in Upington naby die Desert Palace Casino. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers.

Akkommodasie is beskikbaar in gesinseenhede, luukse eenhede en sake-eenhede. Die kamers het en suite-badkamers en is toegerus met lugversorging, DStv en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontbyt in die eetkamer teen 'n ekstra koste geniet.

Braaiplekke en veilige parkeerplek agter elektroniese hekke is beskikbaar aan gaste. 'n Karwasdiens is ook ingesluit. Upington Internasionale Lughawe is net 8 km van ons af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Sterna D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflike oornag slaapplek. Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Ons het baie lekker gerus na 'n lang pad. Ons is opgegradeer sonder koste na...
Sien meer
Apr 2026
Gaby W
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Lu-mari P
5.0
Lekker. Ek het baie lekker gebly.
Mrt 2026
Me Carien H
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam. Baie aangenaam, opgegradeer na groter eenheid, was verras daaroor.
Mrt 2026
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die plekkie is uitstekend en Marizaan is verskriklik vriendelik en behulpsaam.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 18 Pelikaan Way, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Cape Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
10 % AF
R 780 R 702
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R780
10 % AF
R 780 R 702
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R780
10 % AF
R 780 R 702
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Pelikaan Way, Upington, 8800, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0YzQ2MjQ3LWI5YWUtNDFmOC1iOTdkLTVlMzRjYzc4ZGQ4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 18 Pelikaan Way Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.436966788328 21.287386158861

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang