- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - The Venue and Guestrooms ON SITE, Plot 833, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Venue and Guestrooms is op die N12, net voor jy Potchefstroom bereik van Johannesburg af, geleë. Dit is gerieflik naby skole, sportfasiliteite, opvoedkundige instellings en ander geriewe geleë.
Hierdie gerieflike 3-ster-gastehuis het slaapplek vir altesaam 32 gaste. Daar is 5 dubbelkamers, 2 kamers met 2 enkelbeddens elk en 2 goed toegeruste stapelbedkamers. Die dubbel- en 2-enkelbed-, en stapelbedkamers het en suite-badkamers en privaat ingange, asook lugversorging, 'n koffiestasie en 'n yskassie. Gaste kan die braaigeriewe in die pragtige privaat tuin benut. Gratis WiFi is beskikbaar.
The Venue is ideaal vir klein troues en konferensies. Dit is ten volle toegerus met alles wat jy sal benodig, van eetgerei, breekware, 'n klankstelsel, 'n projektor tot WiFi. Let asseblief daarop dat sommige van hierdie fasiliteite ingesluit is by die prys maar dat dit onderhewig is aan verandering na gelang van die behoeftes van die funksie. Bespreek vooraf om beskikbaarheid te verseker.
24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek word voorsien op die perseel. Die gastehuis is die ideale basis vir spanne wat aan byeenkomste in Potchefstroom deelneem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Reinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- The Venue and Guestrooms ON SITE, Plot 833, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink The Venue and Guestrooms het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
The Venue and Guestrooms ON SITE, Plot 833, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang