+156
Selfsorg in Dinokeng

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Celeste B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Peaceful. Highly recommend! Enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Thank you so much for the wonderful review and recommendation! We are truly happy that you enjoyed your stay with us and hope to welcome you back to Thorn Tree Bush Camp again soon.

Francois K
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Fantastiese plek vir bosveld wegbreek. Gasvryheid en vriendelikheid van personeel was van topgehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Dankie.

Chantel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Rus vir die siel. Lekker gebly. Die diere is amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Dankie Chantel

Marlene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Permante tente toegerus met al die basiese benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Dankie Marlene

Veronique H
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Rus en vrede. Was wonderlik, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Dankie Veronique

Flip D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Peace and quiet. Siels rustig. Volle toegeruste glam tent. Skoon en netjies. Buitelug stort en 'n droom bad met 'n view. Fantastiese personeel. Genoeg wild en voëls. Reg in die bos. Paaie is goed. Naby genoeg vir 'n regte relaxing naweek. Veilige gevoel. Naggeluide en sterre saam 'n hot tub verseker 'n heerlike rus tyd. Afrikaans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Baie dankie vir die mooi terugvoer "Siels rustig" – daar is seker nie mooier woorde vir ons om te hoor nie. Ons is so bly julle het die bos, die wild, die sterre, die stilte en natuurlik die hot tub geniet. Ons span werk hard om die kamp skoon, netjies en spesiaal te hou, so ons sal beslis julle mooi woorde met hulle deel. Dankie dat julle deel geword het van ons klein stukkie bosveld – ons hoop om julle weer binnekort rondom die vuur te verwelkom Groete Rodney, Elzabé & die Thorn Tree span

Therina I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Bekostigbare verblyf binne in die natuur omring met baie wild - fantasties! Ons het ons gate uitgeniet. Die plek is pragtig en die wild was vollop rondom die kamp. Ons was bevoorreg om 'n kuier van 2 renosters reg by ons plekkie te hê. Timothy het ons mooi gehelp met ons bagasie en was beskikbaar vir enigiets anders - dag en nag - as ons hom dalk nodig sou kry. Baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal definitief weer gaan draai maak. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en dat julle die tyd geneem het om dit te deel. Dit maak ons opreg bly om te hoor dat julle die kuier so geniet het en dat die natuur ook sy deel gedoen het – twee renosters wat kom inloer by julle plekkie is beslis iets besonders! Baie dankie ook vir die mooi woorde oor Timothy. Ons personeel is trots daarop om altyd daardie ekstra bietjie moeite te doen, en ek sal beslis julle terugvoer met hom deel. Ons sien uit daarna om julle weer by Thorn Tree Bush Camp te verwelkom vir nog 'n paar onvergeetlike bosherinneringe. Groete, Rodney & Elzabé en Thorn Tree Bush Camp span

Clarissa
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Comfortable and relaxing stay at Paperbark Cottage. We had a comfortable stay at Paperbark Cottage for 3 nights. We were on self-drives for most of the day, also visiting restaurants and curio shops throughout Dinokeng, but when we got back, we weren't lacking anything. We also had a giraffe, warthogs and impala just outside the fence in front of the cottage around sunset on different days. Just a heads-up: remember to consider Dinokeng's conservation and self-drive fees, which are often only made clear once your booking has been made. These fees amounted to an additional R700.00 for the duration of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Thank you for your kind review — we’re so glad you had a comfortable stay and enjoyed those special sunset wildlife sightings! Just to clarify, the conservation and self-drive fees are set and collected by the Dinokeng Game Reserve and are separate from our accommodation rates, as they go towards maintaining the reserve. We’re also looking at ways to make this information more visible during the booking process. We hope to welcome you back again soon.

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Relaxed. Relaxing! Very friendly staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Thank you Jaco - glad you enjoyed!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Thank you for the feedback and kind words. We are very happy you enjoyed your weekend with us. Sorry as well about the noisy neighbours — we do appreciate you bringing it to our attention. We hope to welcome you back again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzabé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 115

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

41 Laksman Drive, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cb6d77a35f24c6b8cda1a709b591b5e6383ed60a6aca420c7d65adfa20f9cf980c5c0e6bede5f306f419f3bb0413df5fd14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 41 Laksman Drive Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.373508662165 28.402807116508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang