+103
Selfsorg in Doringbaai

Thornbay Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 517 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wendy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Mooi uitsig en kamers is mooi. Lekker om uit jou bed uit die see te sit en kyk. Alles wat jy nodig het, is in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie Wendy Bly julle het dit geniet! Groete Janine

Melissa A
1 nag
5.0
Mrt 2026

Awesome. Lovely views and very helpful staff. Would love to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Thank you, Melissa. You are always welcome at Thornbay. Thank you for the lovely review, and travel safe. West Coast regards, Michele & Janine

Lynette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Was a peaceful break away. The ocean view is a huge bonus. The accommodation is clean and comfortable with everything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meiring V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netjies en gerieflike akkommodasie basies op die see. Dit was heerlik om op die stoep te sit, amper op die see - loopafstand vanaf Fryer's Cove en die Handelshuis (enigste winkel). Ons is spyt ons het slegs een nag oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies en goed toegerus. Pragtig, skoon en netjies. Alle benodighede vir 2 volwassenes was voorsien. Sal graag weer daar woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie vir die mooi resensie, veilige reis en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete, Michele & Janine

Celeste J
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

All good, will go as often as possible. I loved every minute of my stay, it felt like a home away from home. The view from my room was spectacular and visiting the Olifants River mouth was an amazing experience enjoyed by myself and my doggie child that had an absolute ball.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Hi Celeste, always so great to hear when guests have enjoyed themselves, especially with doggie child, both always welcome, travel safe. West Coast regards Michele

Wendy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld. Mooi skoon met 'n pragtige uitsig. As jy die see wil sit en kyk uit jou bed uit, is die verblyf vir jou. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike rustige naweek. Vriendelike mense wat verby beweeg. Ons sal beslis weer daar oorbly. Gasvrou en haar mooi woefters is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie vir die mooi resensie, veilig reis en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus Groete Michele & Janine

Selma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik daar gebly met 'n asemrowende uitsig. Pragtige plek met die mooiste uitsig en ons het heerlik daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie Selma vir die mooi resensie, veilig reis en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete, Michele & Janine

Leon S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Good! Friendly people. Pleasant stay! Nice people and good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Thank you, Leon, for the great review. Hope to see you again in the future. Travel safe. West Coast regards, Michele & Janine

Su-Allen B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Amazing! It was peaceful and intimate; we enjoyed every moment. 20/03/2026. We were a group of 16 ladies, including elderly members, and we had a wonderful time in Thornbay. Just a pity the time went by so fast; wish we could stay longer, but we'll definitely go again. We recommend 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Thank you so much, Su-Allen. Glad you all had a wonderful time! Regards, Janine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 517

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Kusweg 4, Coast Road 4, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4Y2RlZjY0LTVmZjgtNDkwMS1hNTljLWYxZTQwY2E4YjAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 517 5 1 5 Kusweg 4 Coast Road 4 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.814458139521 18.236580491066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang