Opsomming van Resensie
Cathy V - Feb 2021
Gemiddeld
Vreeslik rustig met fantastiese uitsig. Fryer Cove is 'n must visit.
Elzette W - Feb 2021
Gemiddeld
Uitstekend
Anna-marie B - Feb 2021
Gemiddeld
Wonderlik en rustig.
Yvette A - Jan 2021
Gemiddeld
Uitstaande.
Danie V - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjies, vriendelike mense. Goeie plek om te ontspan.
Zilian E - Jan 2021
Gemiddeld
Baie skoon en netjies met vriendelike en behulpsame kliëntediens.
Ashley B - Jan 2021
Gemiddeld
Was baie gerus met 'n baie mooi uitsig na die see.
Estie S - Jan 2021
Gemiddeld
Pragtige stukkie Weskus. Die akkommodasie is oulik en netjies.
Theuns C - Des 2020
Gemiddeld
Uitsig oor die see!
Pieter V - Des 2020
Gemiddeld
Super plek om kop skoon te maak.
Chantelle B - Nov 2020
Gemiddeld
Lieflike see-uitsig.
Charl V - Nov 2020
Gemiddeld
Relaxing.
Elda B - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker, wil graag weer teruggaan.
Juanita S - Okt 2020
Gemiddeld
Beste see-uitsig. Heerlik en rustig.
Christelle B - Okt 2020
Gemiddeld
Baie Mooi, Baie gerieflik.
Sanet E - Okt 2020
Gemiddeld
Pragtigste sonsondergange!
Yvonne V - Okt 2020
Gemiddeld
Uitstekend
Gerard L - Okt 2020
Gemiddeld
Pragtige, netjiese plek met stunning uitsig.
Almero O - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlike, skoon en bekostigbare verblyf met 'n fantastiese uitsig.
Matthys C - Okt 2020
Gemiddeld
Uitstekende ligging.
Marcia V - Sep 2020
Gemiddeld
Hierdie is n juweel!!
Karin-lee S - Sep 2020
Gemiddeld
Kon nie vir 'n beter see-uitsig vra nie! Perfekte ligging.
Catherine P - Sep 2020
Gemiddeld
Wonderlik.
Lisanne V - Sep 2020
Gemiddeld
See-uitsig
Rina M - Sep 2020
Gemiddeld
Mooiste ligging.
Pieter V - Sep 2020
Gemiddeld
Op die see, ruim en netjies.
Gerrie S - Sep 2020
Gemiddeld
Pragtig en kamer was skoon en netjies.
Alida V - Sep 2020
Gemiddeld
Netjies
Diederik O - Sep 2020
Gemiddeld
Lekker gekuier.
Andre V - Sep 2020
Gemiddeld
Great location, accommodation with braai facility on the balcony with stunning views. Most relaxing 2 day stay in a long time. Also very central for flower viewing.
Lydia R - Sep 2020
Gemiddeld
Kon nie vir beter gevra het nie.
Nannette V - Sep 2020
Gemiddeld
Great place, friendly greeting.
Martelize F - Sep 2020
Gemiddeld
Best view ever! Nice place.
Herman L - Sep 2020
Gemiddeld
Het die wonderlike uitsig geniet, plek was netjies skoon, versier en ons het gemaklik gebly.
Andre V - Sep 2020
Gemiddeld
Great location with spectacular views and sunsets.
Driekie D - Sep 2020
Gemiddeld
Sentraal geleë, lieflik toegeruste huis met mooi uitsig!
Martin S - Aug 2020
Gemiddeld
Het baie lekker gekuier.
Elna V - Aug 2020
Gemiddeld
Pragtig nuut en mooi uitsig op die see.
Fany B - Aug 2020
Gemiddeld
Sea view from the bed.
Johan V - Aug 2020
Gemiddeld
Was skoon, aangename personeel en alles het vlot verloop.
Ria S - Aug 2020
Gemiddeld
Asemrowend.
Cliff C - Aug 2020
Gemiddeld
Pragtig.
Johannes H - Aug 2020
Gemiddeld
Ons kon lekker ontspan. Mens raak ontslae van die haas van die stad.
Nico D - Aug 2020
Gemiddeld
Puik waarde vir geld.
Ina B - Aug 2020
Gemiddeld
Salige kuiertjie met 'n pragtige uitsig.
Martin D - Aug 2020
Gemiddeld
Heerlik gerus!
Bettie B - Mrt 2020
Gemiddeld
Weskus op sy beste.
Peter W - Mrt 2020
Gemiddeld
The location is right on the ocean and near the harbour with the lighthouse which is wonderful.
Thornbay Accommodation's terugvoer
Thank you, Peter, it is always our pleasure if a guest has a peaceful, relaxing holiday, hope to see both of you again in the future, stay safe.
Peter and Michele
Annemarie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Heerlik gebly en gerus.
Thornbay Accommodation's terugvoer
Dankie Annemarie, julle was ook die perfekte gaste, ons hoop om vir julle weer te sien in die toekoms.
Weskus Groete
Peter en Michele
Nico U - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie netjiese eenheid wat goed ingerig is vir selfsorg.
Thornbay Accommodation's terugvoer
Hi Nico, wens julle het vir ons dadelik gese van die lek van die water ons sal definitief aandag aan die lek gee, veilig ry.
Andy S - Mrt 2020
Gemiddeld
Magic ligging, gemaklike verblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Magic location, comfortable accommodation.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Dries V - Feb 2020
Gemiddeld
Lekker maar met paar haakplekkies.
Shaune M - Jan 2020
Gemiddeld
What a pleasurable stay.
Thornbay Accommodation's terugvoer
Thank you Shaune, we hope to see you in the future.
Dave B - Jan 2020
Gemiddeld
Dit is baie selde dat fotos en resensies van 'n bestemming ooreenstem met die werklikheid. In hierdie geval is alles egter waar, en het dit alle verwagtinge oortref. Sal beslis weer besoek.
Nestor V - Jan 2020
Gemiddeld
Beautiful and relaxing.
Jackie T - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was op aanbeveling wat ons daar gebly het en dit was heerlik.
Fanie V - Des 2019
Gemiddeld
Baie lekker en vriendelike plek.
Valerie F - Des 2019
Gemiddeld
Perfek.
Thornbay Accommodation's terugvoer
Goeie dag Valerie,
Baie Dankie, al die beste vir 2020, sien julle in die toekoms.
Weskus Groete
Peter & Michele
Joshua H - Des 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Thornbay Accommodation's terugvoer
Baie dankie Magda, hoop ons sien weer vir julle in die toekoms, veilig ry.
Weskus-groete
Michele
Gerna J - Des 2019
Gemiddeld
Ongelooflike Weskus-ervaring.
Thornbay Accommodation's terugvoer
Baie dankie, ons hoop ons sien weer vir julle in die toekoms. Al die beste vir jou en jou familie in 2020.
Jacques J - Des 2019
Gemiddeld
Lekker gerus.
Jorita F - Okt 2019
Gemiddeld
10 uit 10.
Letasha D - Okt 2019
Gemiddeld
Baie heerlik, mooi sonsondergang en see-uitsig.
Maria J - Okt 2019
Gemiddeld
Pragtige uitsig.
Dr Kolie V - Sep 2019
Gemiddeld
Baie basies, maar goed vir oorslaap.
Willem V - Sep 2019
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het!
Monica P - Sep 2019
Gemiddeld
'n Stukkie paradys.
Annalene S - Aug 2019
Gemiddeld
Voldoende met alle benodighede.
Lucius K - Aug 2019
Gemiddeld
Beste uitsig.
Zelda S - Aug 2019
Gemiddeld
Beste verblyf op ons 10 dae toer deur Namakwaland.
Corrie B - Aug 2019
Gemiddeld
Heeltyd rustyd.
Andrew F - Aug 2019
Gemiddeld
Rustig en mooi.
Welma D - Aug 2019
Gemiddeld
Ons het ons verblyf by Thornbay Accommodation geniet. Ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.
Lienie H - Aug 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Theresa F - Mei 2019
Gemiddeld
Very accommodating.
Abraham Van Wyk S - Mei 2019
Gemiddeld
Dis die plek om te rus, baie rustig.
Alta V - Mei 2019
Gemiddeld
Niks kort gekom vir 2 nagte se verblyf.
Laura M - Mei 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies en 'n pragtige uitsig op die see.
Derek F - Apr 2019
Gemiddeld
Awesome view, neat and tidy room, walking distance from beach.
Laremy L - Apr 2019
Gemiddeld
Baie lekker rustig.
Pieter V - Apr 2019
Gemiddeld
Perfek.
Charmaine V - Apr 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Garth H - Mrt 2019
Gemiddeld
Nader aan die see kan jy nie kom nie.
Lees meerGraeme K - Mrt 2019
Gemiddeld
Amazing uitsig en gashere!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
An amazing view and hosts!
A definite breakaway retreat from the city hustle!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Johan D - Mrt 2019
Gemiddeld
Reg merkie in al die kassies.
Hannie V - Feb 2019
Gemiddeld
Kamer-eenheid was baie donker, mat vuil, stortdeur wankelrig.
Christie V - Feb 2019
Gemiddeld
Uitstekende verblyf en gasheer baie vriendelik.
Sanet D - Feb 2019
Gemiddeld
Fantasies!
Joseph N - Feb 2019
Gemiddeld
Heel mooie selfsorg, netjes.
Andre B - Jan 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Johan L - Jan 2019
Gemiddeld
Heerlike verblyf met 'n braai en onbelemmerde see-uitsig!
Hettie O - Jan 2019
Gemiddeld
Netjies en skoon. Pragtige uitsig.
Rikus V - Des 2018
Gemiddeld
Baie mooi see-uitsig.
Maria Magdalena J - Des 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Sanet F - Des 2018
Gemiddeld
Net wat 'n persoon nodig het - stil en rustig.
Jackie T - Des 2018
Gemiddeld
Pragtige dekor binne, netjies en skoon.
Lito G - Okt 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Sanet E - Okt 2018
Gemiddeld
Sou graag langer wou bly!
Hazel H - Okt 2018
Gemiddeld
Netjies, waarde vir geld.
Euodia I - Okt 2018
Gemiddeld
Lieflik!
Hannes V - Okt 2018
Gemiddeld
Lekker, goed toegeruste kamer op die see.
Elmare M - Sep 2018
Gemiddeld
Wonderlike ervaring.
Emile V - Sep 2018
Gemiddeld
Baie ruim en pragtige uitsigte oor die see.
Barenda T - Sep 2018
Gemiddeld
Baie oulik, mooi uitsig, netjies.
Elize L - Sep 2018
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Hannelie B - Sep 2018
Gemiddeld
Privaat.
Maricha K - Sep 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Lurine V - Sep 2018
Gemiddeld
Ongelooflik!
Danie V - Sep 2018
Gemiddeld
Lekker rustig en mooi omgewing.