- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Caledonstraat, Tiekasfontein 755/02, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tiekasfontein is in Villersdorp in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat welbekend is vir pragtige roetes, voetslaan, wynproe en ikoniese besienswaardighede, soos Villiersdorp Kelders, Helderstroom Alpacas en Cape Canopy Tour. Dis die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit die stad wil ontsnap.
Dié selfsorgeenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en daar is 'n dubbelslaapbank en 'n kindermatras in die leefarea. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitarea in. Die eenheid het ook sy eie ingang.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in en troeteldiere is op versoek welkom. Daar is ook doendinge soos voëlkyk en begeleide staproetes op die perseel.
Doendinge en besienswaardighede in die area sluit visvang, wynproe, bergfietsry, baarshengel, begeleide staproetes en swem in. Gaste kan slegs die perseel bereik met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte, verkieslik 'n 4x4.
Slaapplek
’n Bespreking by Tiekasfontein sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Madri Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 14
Jaar gelys 6
Ligging
- Caledonstraat, Tiekasfontein 755/02, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Gaste dink Tiekasfontein het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Villiersdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Caledonstraat, Tiekasfontein 755/02, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom