Tortoise Rest
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skilpadbessiesingel 16, Laguna Landgoed, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R630 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tortoise Rest is 'n bekoorlike vakansiewoonstel vir 2 gaste in die Laguna Landgoed naby Mykonos in Langebaan.
Die moderne woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet in die oopplan-woonstel.
Die kombuisie is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, kooktoebehore, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n TV met Netflix, YouTube en WiFi is in die woonstel beskikbaar.
Parkeerplek word op die perseel voorsien. Ongelukkig het die woonstel nie 'n stoep of braaigeriewe nie.
Langebaan bied 'n rits doendinge, soos seilplankry, sweefski, visvang, gholf, perdry en bergfietsry. Gaste kan ook die Club Mykonos Casino besoek, 'n maaltyd by een van die restaurante in die area geniet, of die Weskus Nasionale Park verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Tortoise Rest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Skilpadbessiesingel 16, Laguna Landgoed, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Tortoise Rest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skilpadbessiesingel 16, Laguna Landgoed, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom