+98
Hotel in Tulbagh

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Francis W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Pragtige verblyf. Baie lekker aand se nagrus gehad by die hotel. Net vinnig ingeboek die middag voor ons troue buite die dorp bygewoon het en die aand teruggekeer. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam gewees, en die kamer het alles gebied wat ons nodig gehad het. Ook 'n lekker ontbyt geniet in hulle pragtige restaurant. Sal beslis weer hier besoek indien ons weer in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dit was heerlik! Dit was heerlik. Ek sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Euodia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Wat 'n belewenis. Aanbeveelbaar. Was baie lekker. Was vriendelik verwelkom deur personeel. Bed is gemaak met warmwatersakke. Al ons maaltye was besonder lekker. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carrie V
1 nag
4.6
Apr 2026

I had a wonderful stay here. The staff were really amazing and super friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uit 'n ander wêreld. Baie lekker, baie vriendelike diens, lekker kamer, beddens slaap baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie aangenaam, het elke oomblik van verblyf geniet. Baie lekker gebly. Kamer baie netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great stay. As good as the reviews say it is.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Maria F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

The best stay! Absolutely fantastic. Everything is the best of the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmé T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lovely place to relax and recharge. Thank you for your amazing hospitality. Fantastic! Lovely breakaway in a beautiful setting. Everything was perfect. The room was luxurious and well equipped. The staff were outstanding, friendly and helpful. The meals were tasty, well prepared and presented. Service was excellent. We recommend this place if you are in need of a well-deserved breakaway. You will feel thoroughly spoiled!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tulbagh Hotel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Van Der Stel Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf70a673d32464430a63b85634fc83274d41fb46856febcaadcab8c876819a7c1fd810117d6f772b820cb74fd7fad7261a0c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 22 Van Der Stel Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.284967510009 19.139339625835
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang