LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Tulbagh Boutique Heritage Hotel | LekkeSlaap
+84

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

Hotel
Hotel Fynbos
Vanaf R1 365
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié 4 moderne kamers is deel van die hoofgebou en bied panoramiese uitsigte op die berge wat Tulbagh omring. Daar is lugversorging in die kamers. Elkeen het 'n ekstra lang koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens met die beste katoenlinne. Al die Fynbos-kamers het heerlike storte, DStv en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinderbeleid: 'n Kind of baba van 2 jaar of jonger kan in alle kamers geakkommodeer word. Geen ekstra kostes vir babas nie. Die hotel voorsien nie bababeddens nie. Ontbyt is ingesluit. Tot en met twee kinders van 3 tot 17 jaar, kan in die Protea-kamers en suites akkommodeer word teen 'n ekstra koste van R200 per kind, wat dan ontbyt vir die kind insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Heritage Fynbos
Vanaf R1 573
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 5 kamers uit die vorige eeu is deel van die Winterhoek Herehuis (1813) en die Tolhuis (1809) oorkant die hoofgebou. Stap gerus in die inheemse tuin met sy swembad wat lei na die historiese Kerkstraat. Die bekoorlike kamers het ekstra lang koninggrootte-hemelbeddens met die beste katoenlinne, kandelare en tradisionele geelhoutvloere en -plafonne. Albei kamers het storte, een vernuftig ontwerp en ingebou in die oorspronklike kaggel. Daar is ook kabel-TV en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Kinderbeleid: 'n Kind of baba van 2 jaar of jonger kan in alle kamers geakkommodeer word. Geen ekstra kostes vir babas nie. Die hotel voorsien nie bababeddens nie. Ontbyt is ingesluit. Tot en met twee kinders van 3 tot 17 jaar, kan in die Protea-kamers en suites akkommodeer word teen 'n ekstra koste van R200 per kind, wat dan ontbyt vir die kind insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Protea-kamer
Vanaf R1 743
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenhede bestaan uit 3 moderne en 1 erfeniskamer wat elk luukse verblyf bied. Elke kamer het 'n groot bad en 'n aparte stort, lugversorging, kabel-TV en WiFi. Die kamers het elkeen 'n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens wat met gehalte-katoenlinne oorgetrek is. Daar is ook 2 slaapbanke wat ideaal is vir ouers met jong kinders.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinderbeleid: 'n Kind of baba van 2 jaar of jonger kan in alle kamers geakkommodeer word. Geen ekstra kostes vir babas nie. Die hotel voorsien nie bababeddens nie. Ontbyt is ingesluit. Tot en met twee kinders van 3 tot 17 jaar, kan in die Protea-kamers en suites akkommodeer word teen 'n ekstra koste van R200 per kind, wat dan ontbyt vir die kind insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swembadkamer
Vanaf R1 743
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers langs die hoofswembad is modern en ruim. Albei kamers het ekstra lang koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, 'n aantrekarea, rusbank en 'n ruim stort, asook lugversorging, kabel-TV, WiFi en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinderbeleid: 'n Kind of baba van 2 jaar of jonger kan in alle kamers geakkommodeer word. Geen ekstra kostes vir babas nie. Die hotel voorsien nie bababeddens nie. Ontbyt is ingesluit. Tot en met twee kinders van 3 tot 17 jaar, kan in die Protea-kamers en suites akkommodeer word teen 'n ekstra koste van R200 per kind, wat dan ontbyt vir die kind insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Heritage Protea-kamer
Vanaf R1 743
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Heritage Protea-kamer het slaapplek vir 2 gaste en die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, werkstasie, tee- en koffiemaakgeriewe, kluis, WiFi en 'n TV in. Die eenheid het ook 'n veranda.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Kinderbeleid: 'n Kind of baba van 2 jaar of jonger kan in alle kamers geakkommodeer word. Geen ekstra kostes vir babas nie. Die hotel voorsien nie bababeddens nie. Ontbyt is ingesluit. Tot en met twee kinders van 3 tot 17 jaar, kan in die Protea-kamers en suites akkommodeer word teen 'n ekstra koste van R200 per kind, wat dan ontbyt vir die kind insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Saronsberg Suite
Vanaf R2 083
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is in die hoofgebou en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en gemaklike leunstoele. Die ruim badkamer het 'n bad vir 2, 'n ruim stort en dubbelwasbakke. Daar is ook lugversorging, 'n kaggel, kabel-TV, 'n bluetooth NFC-klankstaaf en WiFi in die kamer. Gaste kan op die privaat dek ontspan en die uitsig op die Saronsberge geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinderbeleid: 'n Kind of baba van 2 jaar of jonger kan in alle kamers geakkommodeer word. Geen ekstra kostes vir babas nie. Die hotel voorsien nie bababeddens nie. Ontbyt is ingesluit. Tot en met twee kinders van 3 tot 17 jaar, kan in die Protea-kamers en suites akkommodeer word teen 'n ekstra koste van R200 per kind, wat dan ontbyt vir die kind insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Heritage Obiqua Suite
Vanaf R2 168
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is deel van die Toll House oorkant die hoofgebou en het 'n eklektiese mengsel houtvloere, plafonbalke, kandelare en 'n ekstra lang hemelbed. Die suite het lugversorging, 'n kaggel, kabel-TV en 'n Bluetooth NFC klankstaaf. Daar is 'n ruim stort, 'n bad vir 2 en 2 wasbakke.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinderbeleid: 'n Kind of baba van 2 jaar of jonger kan in alle kamers geakkommodeer word. Geen ekstra kostes vir babas nie. Die hotel voorsien nie bababeddens nie. Ontbyt is ingesluit. Tot en met twee kinders van 3 tot 17 jaar, kan in die Protea-kamers en suites akkommodeer word teen 'n ekstra koste van R200 per kind, wat dan ontbyt vir die kind insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodsuite
Vanaf R2 253
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebroodsuite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, lugversorging, 'n privaat ingang en 'n stoep in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinderbeleid: 'n Kind of baba van 2 jaar of jonger kan in alle kamers geakkommodeer word. Geen ekstra kostes vir babas nie. Die hotel voorsien nie bababeddens nie. Ontbyt is ingesluit. Tot en met twee kinders van 3 tot 17 jaar, kan in die Protea-kamers en suites akkommodeer word teen 'n ekstra koste van R200 per kind, wat dan ontbyt vir die kind insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 365
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-weg 22, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67e14d33093bd64e5f145c684f9da6997dca058d115f9ee693c397d72fe9f3546d59c0f5009dee4d12f1325046100202f4db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 365  per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 22 Van Der Stel Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.284942845846 19.139471054077
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!