+46
Selfsorg in Leeuwkloof Valley

Tussen-I-Bome Guest Farm

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Kitta E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

"Back to your roots.". As jy 'n Voortrekker op skool was, is dit die plek vir jou. Dit bring baie herinneringe terug en maak die kuier om die kampvuur 'n kuier uit vervloë dae. Jou gasheer is 'n man met baie staaltjies en wakker sommer met die intrapslag al die groot gesels aan. As jy wil wegkom van die hustle and bustle van die stad, is dit die plek om te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Tussen-I-Bome Guest Farm
Baie dankie Kitta. Ons is bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle gou weer! Gerhard

Lettie B
Kort verblyf
2.8
Jan 2026

Nie na verwagting nie. Ons het skoon beddegoed gehad, wat 'n pluspunt was. Ongelukkig het die gasheer nie van ons geweet nie en die plek was nie reg nie. Ons het die Boslapa geboek, maar dit was nie in 'n toestand om ons te huisves nie. Ons is na die Chalet geskuif. Hulle was vinnig om die plekkie gou vir ons in te rig. Die elektrisiteitsbedrading in die kombuis is kommerwekkend. Die gasstoof lek en toe ek 1 plaat aansit, het 'n ander 1 ook sommer aangespring en jy kan dit nie doodkry nie. Moes die shut-off switch gebruik. Om by die braai boma uit te kom, moet jy gumboots dra. Ek verstaan daar was baie reen die laaste ruk in die omgewing, dus die lang gras en baie werk lyk of dit baie lank laas gebeur het. Grasdakke moet gekam word, gebroke ligte moet herstel word, die boma by die chalet kort aandag - hout val uit en 'n gedeelte het gesak. Ligte in die Chalet val uit die dak uit. Dit kan 'n pragtige plek wees, maar dit kort meer aandag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nonka B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2025

Lekker rustic bos kuier! Heerlike novelty vir die kinders. Rustige bos kuier, klipgooi uit die stad.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Tussen-I-Bome Guest Farm
Dankie Nonka

Maryke M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Mrt 2025

Frustrerend. Die ligging is baie goed, maar as die akkommodasie beter opgepas word en behoorlike onderhoud gedoen word, sal die plekkies baie lekker wees.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Masego M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fun and adventurous. It was amazing, our host was more than welcoming and helpful during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Tussen-I-Bome Guest Farm
Thank you guys, Looking forward to seeing you again soon.

Dolf J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Puik diens en baie rustigheid. Baie vriendelik ontvang by die hek, puik diens. Gaan besoek gerus as jy wil rus en net ontspan. Sal my vir seker weer sien. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Tussen-I-Bome Guest Farm
Baie dankie Dolf, Ons sien uit om julle spoedig weer te sien! Vriendelike groete, Gerhard

Francesco C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Relaxing and peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Tussen-I-Bome Guest Farm
Thank you for your review. Do come again soon. Gerhard, Vilma and team

Hannelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Was heerlik gewees. Ongelooflike diens van Gerhard en span. Niks was te veel moeite vir hulle nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Tussen-I-Bome Guest Farm
Hallo Hannelie en Kobus, Julle was wonderlike gaste. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Gerhard, Vilma en span.

Pauline C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Amazing holiday, would definitely come back. Love it for us and our kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Ons het heerlik gekuier in die "gastehuis", eienaar doen moeite om ons lekker te laat bly. Ons was 9 mense in die groep wat in die gastehuis gebly het. Dis regtig pragtig, letterlik "tussen die bome", met 'n heerlike stoep om op te kuier. Die eienaar en werkers is vriendelik en hulpvaardig, en daar is alles wat jy nodig het om kos te maak ens. Die huis is baie interessant, maar die kombuis is bietjie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 32, Boekenhoutskloof 284 JR, Pretoria, 0035, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 133 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5M2JhZTNmLWVjNjAtNDQxOS1hMTBjLWQxNWYxNGI2MjBiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Portion 32 Boekenhoutskloof 284 JR 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.513617436671 28.463045507669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang