Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tussen-I-Bome Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 46 resensies vir Tussen-I-Bome Guest Farm
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Gianni M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gianni M
Saam met vriende

Relaxing and peaceful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Thank you for your review. Do come again soon. Gerhard, Vilma and team

Tussen-I-Bome Guest Farm
Hannelie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik gewees.

Ongelooflike diens van Gerhard en span. Niks was te veel moeite vir hulle nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hallo Hannelie en Kobus,
Julle was wonderlike gaste.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Gerhard, Vilma en span.

Tussen-I-Bome Guest Farm
Gerrit B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreek.

'n Goeie plek om te gaan kamp vir 'n paar dae vir 'n wegbreek, veral saam 'n klomp vriende vir die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hallo Gerrit, bly julle het dit geniet. Kom kuier weer. Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Alleta V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alleta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en uniek.

Dis baie rustig en 'n unieke ervaring met 'n mooi uitsig. Daar is wel net 12v en nie 220v krag by die ossewa. Die broodoond en boma maak op daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Gerhard, Vilma en span.

Tussen-I-Bome Guest Farm
Pauline C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline C
Gesin met klein kinders

Amazing holiday, would definitely come back.

Love it for us and our kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Ons het heerlik gekuier in die "gastehuis", eienaar doen moeite om ons lekker te laat bly.

Ons was 9 mense in die groep wat in die gastehuis gebly het. Dis regtig pragtig, letterlik "tussen die bome", met 'n heerlike stoep om op te kuier. Die eienaar en werkers is vriendelik en hulpvaardig, en daar is alles wat jy nodig het om kos te maak ens. Die huis is baie interessant, maar die kombuis is bietjie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorika K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring.

Dit was een van die beste ervarings om in 'n ossewa te kan slaap. Die stilte was net wat ons nodig gehad het om weg te kom van die stad se geraas. Die kamp was netjies en is baie oulik ingerig. Daar is nie genoeg woorde om te beskryf hoe puik die diens is nie. Genuine 5-ster-behandeling in die hartjie van die bos. Sien Tussen-I-Bome sommer gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desere V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie oulik. Baie spesiaal. Bietjie geleef soos ons voorvaders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Averil P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Averil P

Heerlike gesinskuier in die buitelug.

Ons het heerlik as gesin Tussen-I-Bome Guest Farm gekuier en ontspan. Ons het in die Boslapa gebly en die manne het elke dag gebraai. Ons het elke dag gestap en die omgewing verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea V
Gesin met klein kinders

Rus, ontspan, stilte gesinstyd.

Ons het as gesin regtig tot rus gekom by hierdie plek. Die plek is pragtig versorg, stil en lieflik. Die mense wat daar werk is vriendelik en baie behulpsaam. Sal sterk oorweeg om volgende jaar weer te gaan om so breek te vat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hallo Bea,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit was vir ons ook baie lekker om julle by TusseniBome te ontvang.
Gerhard en span.

Tussen-I-Bome Guest Farm
Petro D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro D
Gesin met tieners

Rustig.

Dit was baie lekker en rustig. 'n Paar opknappings kan hier en daar gedoen word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is besig met 'n program om los takies met onderhoud op te vang.
Kom kuier gou weer en sien hoe ons vorder.
Groete

Tussen-I-Bome Guest Farm
Miana D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Miana D
Enkelreisiger

Lekker gekuier.

Baie dankie, het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hi Miana, Dankie vir die terugvoer.
Bly jy kon lekker uit rus en ontspan.
Groete, Gerhard en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Liza B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful.

It is a very nice quiet place. Ablutions clean and the staff are very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustig.

Dis is 'n baie lekker stil plek. Ablusies is skoon en die personeel is baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir die siel.

Het in Ossewa geslaap. Was baie rustig en 'n ervaring gewees. Hulle kan dalk 'n "bar" yskas aanskaf vir die Ossewa-eenheid. Dit was 'n groot probleem met vleis en drinkgoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Dankie vir jou 'review'.
Ons ossewaens is so na aan oorspronklik, vandaar nie yskas , maar slegs ys houer.
Jammer as dit vir jou 'n probleem was.
Ons sal tog oorweging skenk.
Dankie vir die terugvoer.

Tussen-I-Bome Guest Farm
David B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the authentic experience.

We always wanted to stay in an Ox Waggon. Lovely rustic, authentic experience sitting round the fire at night, looking at the hundreds of stars and the wagon-bed was very comfortable. A few dead trees need replacing, which we pointed out to the owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqi K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqi K
Gesin met klein kinders

Oulike idee, maar nie prakties nie.

Die foto's en inligting het ons nie goed genoeg ingelig dat daar nie warm water in ons staan plek sal wees nie. Daar is NET die drom bad. Daar moet vuur gemaak word vir alles wat benodig word. Dit is 'n belewenis en 'n oulike idee. Maar vir die prys verwag het ek baie meer verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wicus B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wicus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, die rustigheid.

Wat 'n lekker plekkie, ons het in die Ossewa gebly en die tema was oral deur gesien. Dis baie werk en mens bly besig om die vuur om koffie en bad water warm te maak, maar beslis is dit die moeite werd gewees. Daar was vir ons die opsie van 'n warm stort maar ons het die ou manier verkies. Dis beslis iets anders en ons beplan al klaar ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hallo Wicus,

Baie bly dat julle so lekker gekuier het.
Ons sien uit om julle weer te sien.

Groete,
Gerhard, Vilma en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Burnedette M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Burnedette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te ver uit dorp nie. Kon lekker afskakel van besige lewe.

Dit was heerlik om in natuur te wees. Moontlik nog diere op oord sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer.

Tussen-I-Bome Guest Farm
Nadine K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine K

Absolutely amazing!

I love the many trees, creating plenty of shade. What an amazing experience, great getaway, not too far out to reach. I love the trees and the escape away from technology. Would definitely recommend this venue to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hi Nadine,
Thank you for sharing your experience with us.
Looking forward to meet you.

Regards
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Janita G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Janita G

Grillerig, vuil en vervalle.

Ons het saam met vriende met klein kinders gegaan. Die chalet was baie vuil en vervalle. Vier jarige seuntjie is 2 keer deur 'n swerm rooibye aangeval en gesteek oor sy hele lyf. Hulle neste is in die sleutelgate van die deure, die plek is nooit behoorlik skoongemaak voor ons aankoms. Als in die kombuis was vuil en vol spinnerakke in kaste en laaie. Badkamermatte het na urine gestink. Alles was net geheel en al grillerig, niks kon gebruik word sonder om dit in Domestos te was nie. Na ons gekla het het hulle dit probeer verbeter. Beslis nie die R2000 per nag werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek as jy van ouwêrelds en privaatheid hou.

Dis nie vir almal nie maar het ons perfek gepas, die tipe wat hou van regtig inibos, sonder tegnologie en die ouwêreld wil herleef. Perfek, dit was 'n belewenis om brood in oond te bak, donkiewater warm te maak en in ossewa te slaap. En genoeg stapplek sonder om ander mense te sien. Dankie Gerhard en Wilma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anna-marie R

Lekker rustig. Chalet benodig meer kombuisopgradering.

Kombuisopgradering byvoorbeeld toaster en bakkies, potte en koffiebekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons sal aandag gee.

TusseniBome

Tussen-I-Bome Guest Farm
Toffie G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Toffie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier. Baie vriendelike en goeie diens.

Ons is gul ontvang en het 'n baie lekker naweek daar spandeer. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hi Toffie,

Ons is bly dat julle lekker gekuier het.

Gerhard en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Egmont B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Egmont B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders as die gewone.

Die ossewa is 'n belewenis, ek dink nie dis vir almal nie, maar sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esti D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Esti D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het meer verwag.

Daar was net 1 swembad beskikbaar vir die hele oord. Die beddens is so hard dat mens nie kan slaap nie. Die uitleg van die chalet is lekker en dit was lekker dat daar om jou afgekamp is. Aanwysings op die terrein kan ook opgeskerp word, asook bome om die paadjie kan ook bietjie uitgedun word vir bakkies en karavane.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hallo Esti,

Ons is jammer dat jy nie lekker geslaap het op ons beddens nie.
Dit is die eerste keer dat ons so 'n meedeling kry, soos ek oor die telefoon gesê het toe ek op gevolg het, sal self 'n nag daar gaan deurbring om self te evalueer.
Swembaddens, daar is wel twee, skynbaar het julle ons rotspoel gemis. Ons het die hele naweek gepoog om hom vol te maak en vol te hou. Ons sal aandag gee aan die paadjies.
Groete
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Pierre B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier in die bos.

Dis vir die mens wat 'n bietjie rof in die bos gaan bly. Kook jou eie water om te bad. Kinders geniet die ossewa en tente. Leeus kan gehoor word van buurplase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan N
Saam met vriende

Wonderlike wegbreek nie te ver van die huis af.

Tussen-I-Bome is perfek geleë vir enige iemand wat net weg wil kom van die besige stadslewe saam met vriende of familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

TusseniBome is bly dat julle jul kuier geniet het. Kom gou weer.
Gerhard,
Vilma en personeel

Tussen-I-Bome Guest Farm
Willem V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V
Saam met vriende

Kampeer saam net vriende.

Die bestuur van Tussen-I-Bome is baie gasvry. Aangesien daar reeds 'n groepbespreking was, is ons na 'n ander deel geallokeer om by te kamp. Daar was krag en kraan vir water. Ongelukkig is daar nie regtig voorsiening vir ablusie nie en moes ons van een van die gastehuise se badkamers gebruik. Daar was nie voorsiening vir opwas gewees nie. Grond is baie ongelyk. Daar was geen voorsiening vir braaigeriewe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirkie K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik, onbeskryflik lekker.

Alles was net perfek. Ons het gerus. Die bad by die ossewa-kamp het net water gelek, so ons kon dit nie gebruik nie, maar vir die res was dit heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hallo Dirkie,

Ons is bly dat julle die naweek geniet het.
Ons het nie geweet dat die bad lek nie - sal dit onmiddelik regmaak!
Dankie dat jy dit onder ons aandag bring.

Groete,
Gerhard, Vilma en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Ryan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan D

Rustig en mooi tussen baie bome met koelte en goeie staproete.

Die ligging was mooi en baie rustige atmosfeer met vriendelike mense. Lekker baie bome met koelte. Die staproete was nogal uitdagend maar moeite werd. Die paar skaam bokkies en sebra was ook te sien. Die badkamers was netjies en uniek. Die ossewa-slaapplekkies was ook baie interessant om te sien. Die restaurant was ook welkomend maar kan beslis roomys aanhou. Gerhard, die eienaar, asook sy span was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hallo Ryan,

Ons is bly julle het dit geniet om by ons te kuier.
Kom gou weer.

Gerhard,
Vilma en span.

Tussen-I-Bome Guest Farm
Tertius F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tertius F
Gesin met klein kinders

Peaceful getaway.

We had a great time spending the weekend in the 6 sleeper ox-wagon site.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Good day, thank you.

It always helps to get feedback so as to improve our service.
We are happy to learn that you enjoyed your stay.

Regards
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Betsie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Betsie M
Gesin met klein kinders

Nie vir mense met kinders nie - niks vir kinders om te doen behalwe te swem nie.

Bosveld tipe kamp - nie vir kinders nie. Baie mooi plek, sien baie diere. Bestuur baie hulpvaardig. Moet dalk net 'n wasgoeddiens ook op perseel aanbring. Die ossewa-kampe pragtig en skoon, asook die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Beste Betsie,

Dankie vir jou resensie.

Vriendelike groete,
Gerhard, Vima en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Adriaan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n stil wegbreek.

'n Rustige, skaduryke klein oord waar Gerhard, die eienaar, gereeld kom groet om te hoor of jy nog gelukkig is en waar Vlekkie, die Zebra, gereeld kom brood bedel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hallo Yvonne en Vossie,
Dit was baie lekker om julle hier te ontmoet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Gerhard, Vilma en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge D
Gesin met tieners

Perfect place to rest mind and soul.

Exceptional venue with charming and gracious hosts. Tussen-I-Bome is fairly rustic (as advertised), whilst still providing all the comfort required for a great rest and family time together. There are a lot of unexpected surprises like wildlife sightings and a lot of historical items, which were very interesting. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Good day Inge,

Thank you very much for your review. We are looking forward to seeing you again soon!

Kind regards,
Gerhard, Vilma and team

Tussen-I-Bome Guest Farm
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze G
Gesin met klein kinders

Goed, bekostigbaar, sal terugkeer.

Die ervaring was goed en die organiseerders verwelkomend en baie gasvry. Veiligheid kan opgeknap word omrede dit op 'n plaas is. 'n Geleentheid om Zebra's te vryf en ander wild te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hi Ilze,
Dankie vir die terugvoer.
Jy was dalk nie bewus daarvan nie, maar Fidelity Guards, 3 km van ons, is ons sekuriteits diens verskaffer.
Nietemin, dankie dat jy onder ons aandag bring dat ons gaste nie gemaklik was toe hulle nie daarvan bewus was nie. Sien uit om julle spoedig weer te sien.
Gerhard, Vilma en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Jeanne P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne P
Gesin met tieners

Baie rustige atmosfeer.

Netjiese slaapplek, heerlike atmosfeer, baie vriendelike gasheer en heerlike ontbyt teen 'n bilikke prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hi Jeanne,
Dankie vir die terugvoer.
Dit was vir ons lekker om julle te kon ontvang.
Vriendelike groete,
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Judy J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J
Saam met vriende

Heerlik en ontspanne.

'n Klein juweeltjie met goeie diens. Pragtig skoon en 'n besondere ervaring. Heerlike saamkuier plek in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hallo Judy
Ons is bly dat julle Tussen-I-Bome geniet het.
Ons hoop om julle spoedig weer hier te kan ontvang.
Vriendelike groete,=
Gerhard, Vilma en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Tertia V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V
Gesin met tieners

Certainly a unique experience!

We enjoyed the unique experience: from cooking in a "bakoond" and heating our own bathwater, to a comfy sleep in the ox wagon. Maybe not everyone's cup of tea, but surely an interesting stay! Minor glitches (e.g. leaking water container etc, but nothing too serious).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hallo Tertia,

Thank you for the feedback.
Sorry about the Donkey kettle that heat up your bath water on the fire that had a drip.
It has now been resoldered, thank you for letting us know.
We are happy that you experienced the " Voortrekker " way of traveling and sleeping over in an ox-wagon.
Kind regards,
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolize K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize K
Saam met vriende

Onvergeetlike ervaring wat ek vir enige vriendekring/gesin sal aanbeveel.

Baie netjiese plek. Ons was met ope arms verwelkom deur Oom Gerhard. Ons was net 'n klomp vrouens en het dit geniet om vir onsself vuur te maak en water te kook en het nie vir een sekonde onveilig gevoel nie! Sal beslis weer daar gaan rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hi Jolize,

Dit was heerlik om julle groepie hier te kon huisves.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Gerhard, Vilma en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Lee-anne P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lee-anne P

Enjoyable.

Great place to get out of Joburg, but not easy to tow a caravan in the resort. We had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hi Lee-ann,
TusseniBome live up to it's name - quite a few tree's around and the gravel road to the campsites are narrow and tree lined.
However, you guys did great to park your caravan and it was fun to have you here.
We will trim more branches and am looking forward to see you here again soon.
Kind regards,
Gerhard and team

Tussen-I-Bome Guest Farm
Shoki M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Shoki M

They can improve on cleanliness and customer care.

Nice place, but needs to be taken care of (cleanliness). They have a variety of options at breakfast. Gerhard should stop hovering over the guests when they eat. They could also employ more people such as cleaners, cooks and a groundsman.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Thank you for the honest expression.
We will always listen to our guests and do our best to take up on positive suggestions.
Thank you for the valuable feedback.
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Anton J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties wegbreek.

Het dit baie geniet. Ons definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hi Anton,
Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete,
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Henry D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry D
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer, goed toegerus.

Daar is 'n rustige atmosfeer met gemaklike en goed toegeruste eenhede. Dis perfek om die stad se gejaag te vergeet. Tussen-I-Bome verwelkom mens hartlik en met die intrapslag voel jy op jou gemak. Die baie interessanthede wat versteek is tussen die bome is ideaal vir stap en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer

Hallo Henry,

Ons is bly dat julle so lekker kon kuier en ontspan.
Kom maak gou weer 'n naweek wegbreek by ons.

Groete,

Gerhard, Vilma en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 133 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 32, Boekenhoutskloof 284 JR, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5M2JhZTNmLWVjNjAtNDQxOS1hMTBjLWQxNWYxNGI2MjBiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Portion 32 Boekenhoutskloof 284 JR 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.513617436671 28.463045507669
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem