Tussen-I-Bome Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Gastehuis
Ontbyt Tee- en koffieskinkbord in die kamer
Gastehuis-gesinseenheid
Ontbyt word op die gastehuis se stoep of in die venue bedien. Die gastehuis kan as 'n selfsorgeenheid bespreek word. 'n Minimum van 6 gaste kan hier bly.
Ossewaens
Een sak hout Een sak ys Tee, koffie, melk, suiker
Chalet
Ontbyt word in die gastehuis of in die venue bedien.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Tussen-I-Bome Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za