Urban Oasis Apartments @ Paragon 2 Bedroom
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omuramba-weg 40, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 553 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Urban Oasis Apartments @ Paragon 2 Bedroom is in Windhoek geleë en bied verblyf in 'n smaakvolle selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, sitarea en 'n klein eetarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel. Hier kan gaste die kosmopolitiese leefstyl met fynproewersrestaurante, sakegeriewe en 'n raadskamer benut.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.3/5
Urban Oasis Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 21
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Omuramba-weg 40, Windhoek, 0000, Khomas
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omuramba-weg 40, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom