Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Oasis Apartments @ Paragon 2 Bedroom

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.2/5

Urban Oasis Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 3 resensies vir Urban Oasis Apartments @ Paragon 2 Bedroom
Netheid
4.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
2.3/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Berindina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Berindina B

Onaangename ervaring.

Die ligging is nie goed nie. Daar is 'n raserige kuierplek onder die woonstelle. Die parkering is glad nie veilige nie en nie geleë om met slaapwaens daar te slaap nie. Die akkomosasie is netjies, maar die diens is nie goed nie en ontvangs was baie sleg. Sal dit nie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo R
Saam met vriende

Netjies en skoon. Kan dit aanbeveel vir reisigers wat oornag. Nie geskik vir 'n familie met kinders nie.

Adres wat die website verskaf het, was verkeerd. Baie netjies en skoon. Die enigste probleem wat ons ondervind het was: die krag werk op 'n koopkrag-meter. Eenheid was baie warm met aankoms a.g.v. vol middagson. Ons het lugverkoeling aangeskakel. Na 17:00 was daar slegs 6 eenhede oor. Niemand by die ontvangskantoor - gesluit. Geen sekuriteit, niks. Dame by die kroeg op die grondverdieping het bestuur geskakel waarna hulle krag gelaai het en vir haar deurgestuur het om vir ons te laai. Voertuie is nie baie veilig in die parkeerarea.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 553
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 553
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 553
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omuramba-weg 40, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43d0ed6a416fce19300572d583a54d738e8b5826e506e84fa72682302d04b5aad7a39902a02d5112e3df499f599bb5419630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 553 per nag (plek vir 4) 3 5 1 3 40 Omuramba Road Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.547987 17.089684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem