Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 564 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Maryke E
1 nag
5.0
Nov 2025

Happy and safe. Thank you so much for making their stay with you the best part of my husband and son's trip. They loved the supper and the hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thivania M
1 nag
5.0
Okt 2025

Beautiful location. The host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassie G
1 nag
5.0
Okt 2025

Rustig, vriendelik. Ja, baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Restful and comfortable. Pleasant lawns and outdoor seating. Comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties! Dit was fantasties! Dit was heerlik om na die lang reis onder die bome te ontspan met 'n koue drankie! Die kos was baie lekker en die diens fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustigheid. Baie rustig en die lekkerste kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco B
1 nag
5.0
Okt 2025

Gemaklik maar geen warm water in die eenheid. Ongelukkig was daar geen warm water in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bester S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very good. Very good, friendly, neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker, rustig, baie veilig, rustig. Dit was baie lekker en stil, die tannie en oom was baie vriendelik, ons het baie lekker gekuier en die kos was ongelooflik lekker, dit is egte Karoo-lam. Ons het lamsboud geëet met rys, broccoli en die lekkerste pampoenbolletjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Vriendelike gasvrou en -heer wat moeite doen vir gaste. Uitstekend! Skoon, waarde vir geld en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 564

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis Road, R717, Colesburg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05765291f577a55e5a29c4604579f8c2fc179a422acaf028db4542a4500f83b80c3d7119ad5716ab36742d7f3efefaf5b78f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 564 5 1 5 Philippolis Road R717 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.665405390697 25.142144858837
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang